Itickets Op Ys is ons grootste projek. Dis waar ons al die stops uithaal. Waar ons al ons wildste idees in musiek laat gebeur. Waar jy meer van die songs kan hoor, en meer van die wintermagic van die wolf kan voel. Hierdie jaar maak ons vir die tweede keer in ons lewens die SunBet Arena vol - fake sneeu, regte musiek. Trots geborg deur Itickets en Toyota.
10 Julie by SunBet Arena Pretoria
Kaartjie link in bio
Meer as 20 jaar later bly dit ’n lied wat reguit na die hart praat ❤️
“Hemel Op Tafelberg” kry nou ’n splinternuwe lewe met ’n kragtige samewerking tussen @kurtdarren en @spoegwolf .
Dis nie net ’n hermaak nie – dis ’n herinterpretasie wat die siel van die oorspronklike eer, maar dit oopmaak vir ’n nuwe generasie luisteraars ✨
Luister nou en beleef die magie weer.
BOKSBURG, DIS VANAAND 😤🔥
Die wag is verby… Spoegwolf vat oor by Wildebeest Live 🎸
🍻 Vriende
🎶 Jou gunsteling tunes
🔥 ’n Vibe wat jy nie kan koop nie
As jy nie daar is nie… jy mis uit 👀
📲 Tickets: Whatsapp Ultimate Events SA – 065 873 8907
Ons sien jou voor die stage 🙌
#Spoegwolf #Boksburg #LiveMusicSA #FridayVibes #wildebeestlive
Hemel op Tafelberg - een van die mooiste songs in die geskiedenis van Afrikaans. Ons doen hom saam met die Kaptein. Vat die dag af.
More release hy.
Kunswerk deur @studiotertia - geen AI-nonsens. Net kuns. #hemeloptafelberg #kurtdarren #spoegwolf
Ja jy het reg gelees !
@kurtdarren en @spoegwolf stel hierdie Vrydag (24/04) hulle “remake” van Kurt Darren se “hemel op tafelberg” vry
Nie n collab wat die mense verwag het nie , maar definitief een wat die mense will hoor !
Gaan hulle dit saam optree by @afrikaansoppiplatteland ?
As jy dit will beleef gebruik kode ‘KLANK15 om 15% afslag te kry op al jou AOP KAARTJIES 🔥
Spoegwolf & Kurt Darren - hemel op tafelberg
24/04
#klankmedia#afrikaansmusiek#kurtdarren#spoegwolf#afrikaans