Albertus van der Merwe

@albert_vuurwolf

Teerpadseerower. @spoegwolf for life. Wees lief vir mekaar, sonder uitsondering.
Followers
11.1k
Following
6,203
Account Insight
Score
55.04%
Index
Health Rate
%
Users Ratio
2:1
Weeks posts
Oldie but a goodie om op te warm vir ons @spoegwolf show by @district_ct môreaand 🤘 Stay tuned vir die kitaarsolo-poging 😅
285 25
5 months ago
54 0
1 year ago
@spoegwolf toer weer voluit vir die res van 2024 🤘 Datums en kaartjies link in bio. Dankie vir hierdie foto @johanvividd 🫡
311 6
1 year ago
@spoegwolf kom weer uit-rock in Europa! Hierdie keer bring ons die undeniable @jackparow saam. Check julle 14 AUG by @melkwegamsterdam (met @keananeksteenlive ) en 15 AUG by @bushhallmusic in South-African West London 🤘🇿🇦 Ticket links in bio. 📷 @ewaldtverster
1,044 8
4 days ago
Kurt en die Wolf. Grootste eer van ons lewens. Ons video is vandag uit! Sien hoe ons dit sing en perform!
680 6
4 days ago
Die awesome @albert_vuurwolf van @spoegwolf wat by @afrikaansoppiplatteland was 🔥🙌📸
47 1
5 days ago
SPOEGWOLF🐺 Is julle reg om weggeblaas te word!? Die WOLWE kom Afrikaans Oppi Platteland Pretoria toe! Daar is ‘n klein wolfie ook gebore die week! Baie Geluk @danie_reenwolf Sien julle 9 Mei! Idlewild Country Estate www.kaarkies.co.za
207 1
11 days ago
Spoegwolf by Heroes oor 'n maand! 6 Junie!
1,649 17
17 days ago
98 2
21 days ago
Itickets Op Ys is ons grootste projek. Dis waar ons al die stops uithaal. Waar ons al ons wildste idees in musiek laat gebeur. Waar jy meer van die songs kan hoor, en meer van die wintermagic van die wolf kan voel. Hierdie jaar maak ons vir die tweede keer in ons lewens die SunBet Arena vol - fake sneeu, regte musiek. Trots geborg deur Itickets en Toyota. 10 Julie by SunBet Arena Pretoria Kaartjie link in bio
1,489 17
24 days ago
Hemel op Tafelberg - een van die mooiste songs in die geskiedenis van Afrikaans. Ons doen hom saam met die Kaptein. Vat die dag af. More release hy. Kunswerk deur @studiotertia - geen AI-nonsens. Net kuns. #hemeloptafelberg #kurtdarren #spoegwolf
2,183 14
25 days ago
Bloemfontein in die Winter is een van Spoegwolf se gunsteling plekke. Hierdie jaar doen ons een enorme show in ’n legendariese venue – reg in die warm hart van die stad. Ons kom met groter klank en ligte, en natuurlik die grootste verhoog moontlik sodat ons meer kan doen, harder kan sing en hoër kan spring. Dit gaan een van ons malste shows nóg in die Rosestad wees. Kaartjies in bio!
407 0
26 days ago