Tertia Du Toit

@studiotertia

Followers
1,796
Following
502
Account Insight
Score
27.82%
Index
Health Rate
%
Users Ratio
4:1
Weeks posts
Spoegwolf se nuutste album, Berge, gaan oor die dinge in die lewe wat onbeweeglik voel. Daardie dinge wat oor jou lewe hang soos Berge. Die musiek dwaal in in die klowe van kwaad en seer, maar jy hoor tog ‘n eggo van hoop - en dit word harder en harder met ‘n storm van goeie geraas, soos oor die wilde see. Daar is stories van liefde en dood; van goed en sleg; van jonkwees en moeg word. Alles in ‘n konsep-album wat as een song geluister kan word. Tracklist: Klein Bietjie Dronk Berge Tien jaar Water Vuurwerke Ou Bande Slaap Berge sal Vrydag 7 Junie op al die beste digitale platforms beskikbaar wees. Album cover deur @studiotertia
2,515 43
1 year ago
When the prints match the original painting perfectly 🙌 All is good! Available on Reënwolf’s Shop. Link in bio @danie_reenwolf
112 6
3 years ago
“Fynbos” - Some smaller prints on canvas are also now available on Reenwolf’s shop! Link in bio @danie_reenwolf Tertia & Sons.
90 0
3 years ago
Prints beskikbaar op Reënwolf se shop in @danie_reenwolf se bio. Tertia & sons.
116 2
3 years ago
#TBT - 2001 Beeld Plus cover for Easter weekend. A smiling golden oldie now back in my studio. Happy holy-days!
155 2
3 years ago
Oggendson in my studio! Werkwantdienagkomnader. . . laat elke korte oomblik iets vir hierna bewaar . . . Nuwe prints beskikbaar op Reënwolf se shop in @danie_reenwolf se bio. Tertia & sons.
177 2
3 years ago
New ads for Cape Fynbos Bubbly! Still Life with Can. #capefloralkingdom #blikkieswyn #bubbly
192 8
3 years ago
My “Nagwag” - ’n Huldeblyk van pure respek vir die braafheid van dogters. Geskilder op die maat van Viva La Vida. ‘n Kommissie vir die 100 jaar viering van die Nationale Vroue Monument, (2013) en nou beskikbaar as kunsafdruk op Reënwolf se shop in @danie_reenwolf se bio. Tertia & Sons.
224 22
3 years ago
Thrilled to have my painting featured on the cover of the Michelangelo Magazine!! February 2021 edition. Link to see the more of the magazine here - https://maiwsa.co.za/magazine/ winelands#michelangelomagazine#SaArt#figurativeart
284 22
5 years ago
My “Son of a preacher man” se stage debut - Johan lees “Ohana Café” voor vir 5 000+ fans! Not a shabby Sunday 😁 fotos @ivanhendricksphotography Gedig @danie_reenwolf #spoegwolf #kirstenbosch #warmervoordietuimeldroër
188 7
6 years ago
New wine labels, freshly printed! Love my job. #villionwine #illustrationartists #pirates
174 7
6 years ago
Super trots op Wadda! Eerste Megatroniese Ingenieur in die familie 🤩
146 15
6 years ago