@dermology_sandton @lourettelaserandskin - duisend dankies dat jy so bitter mooi na my vel omsien. Hetsy dit vir die kameras is, ‘n voorblad, of om net werklik goed te voel sonder enige make-up. Opreg dankbaar! Ek waardeer jou só baie! ✨
@atelieraesthetics_sa @elisma_roos ‘n massiewe dankie aan jou ook. Jy laat mens altyd welkom en ontspanne voel. En jou werk is bitter mooi, so natuurlik. Dankbaar vir jou raad, eerlikheid en dat ek jou met my moneymaker kan vertrou. Jy is amazing! 🌸
@willembotha @willembothabeauty jou werk is altyd bo verwagting. Dankie dat jy ‘n spasie omskep waar mens op jou gemaklikste voel en net jouself kan wees. En boonop mens goed laat voel en lyk, veral op die warmste dag in die geskiedenis van warm dae. 😅
Jy maak magic en ons is almal hier vir dit!🙌
@scottjacobsstyling Dankie vir die mooiste stilering en dat julle uit julle pad uitgaan om mens gemaklik en selfversekerd te laat voel. Ek het dit opreg geniet om saam met julle te werk. Julle moeite en insette om die prentjie in te kleur gaan nie ongesiens verby nie!🌹
Ek kan uiteindelik sê ek het ‘n
@anelbothac rok en pak gedra. ‘n Groot eer. Dankie Anel! Jou werk is absolute beautiful.
En Moekel
@renedutoit71 Hoe spesiaal om op die voorblad te kan pronk met Mamma se handewerk. Bitter dankbaar vir Mam! Ouma sou baie trots gewees het❤️
@gerduan_kemp Dankie vir die mooiste oomblikke wat jy deur die loop van die dag vasgevang het. Jou werk spreek vanself! 👏
@riettevdw eerlikwaar my gunsteling onderhoud to date. Ek het so lekker met jou gesels, liewe Riëtte. Dankie vir jou tyd en die mooiste artikel. Ek waardeer dit opreg. 🌼
@rooirose en
@anliejansevr weereens dankie vir hierdie wonderlike geleentheid. Dit bly ‘n ongelooflike groot voorreeg. Dankie dankie dankie🩷