Scott & Jacobs

@scottjacobsstyling

Internationally Trained Personal Stylists & Image Consultants Contact Us - [email protected]
Followers
1,015
Following
130
Account Insight
Score
25.57%
Index
Health Rate
%
Users Ratio
8:1
Weeks posts
Van glam tot effortless chic Ons vat julle agter die skerms van @rooirose se voorblad fotosessie saam met die ongelooflike pragtige @vanes.mari En ja, ons deel ook n paar lekker styling tips wat jou look kan elevate Kan ons ook net n oomblik neem vir @leoce_official se designs!!!! Styling - @scottjacobsstyling Hare & Grimering - @willembotha & @willembothabeauty Model - @vanes.mari Ontwerper - @leoce_official / @georg_stander
220 17
9 days ago
Sy's veelsydig, verlief en sien uit na 'n nuwe hoofstuk se mooi 🥰 Sy's ons Mei-uitgawe se voorbladster 👏 Sy's Vanes-Mari du Toit! 🖤 @rooirose se jongste uitgawe is nóú te koop! 🛒 Foto's: @willembotha Hare en grimering: @willembothabeauty Stilering: @scottjacobsstyling Klere: @leoce_official Artikel: @the_bookworm_bakes
1,160 103
23 days ago
I didn’t come to blend in 💎 Images: @willembotha Hair & MU: @willembothabeauty Styling: @scottjacobsstyling Denim + Jacket: @zaratags_ @zarakids Top: @hm_kids #denimstyle #denimmagic #zarakids #h&mkids #model
0 7
24 days ago
n Nuwe maand, n nuwe @rooirose voorblad. Ons kon lekker speel met kleur en styl vir @cindy_swanepoel_ se Rooi Rose voorblad. Dit is altyd lekker om saam @carikeneldesigns te werk wanneer dit kom by die ontwerp van al hierdie STUNNING looks. Comment en laat weet watter look jou gunsteling is? Styling - @scottjacobsstyling Model - @cindy_swanepoel_ Designer - @carikeneldesigns Hare en Grimering - @willembotha & @willembothabeauty
346 45
1 month ago
She doesn’t follow the world — she walks with God. Photographer: @willembotha Hair and MU: @willembothabeauty Styling: @scottjacobsstyling Dress: @richfactory #godlygirl #walkbyfaith #kidmodel #bold #strong
0 25
1 month ago
Sy is spontaan, skreeusnaaks, onopgesmuk en 𝘴𝘶𝘱𝘦𝘳 𝘤𝘰𝘰𝘭... 🦢 In @rooirose se April-uitgawe val die kollig op Cindy Swanepoel! 💎⚡ Ons jongste uitgawe is nóú op die rakke! 🛒 Foto’s: @willembotha Hare en grimering: @willembothabeauty Stilering: @scottjacobsstyling Klere: @carikeneldesigns Artikel: @riettevdw Videografie: @gerduankemp_productions
777 77
1 month ago
Ons geniet ons werk net té veel! Daarom vat ons julle n bietjie agter die skerms van @anelalexander1 se Rooi Rose voorblad fotosessie. Kan ons ook net n oomblik neem vir @j_william_aria se pragtige designs??? Hierdie hele dag was beslis een vir di boeke (see what we did there? Maak seker jy kry jou @rooirose vandag nog. 🩷🩷🩷
251 20
1 month ago
My nuutste Rooi Rose voorblad - Tydloos. Anel Alexander. Elke voorblad wat ek met Anel kan doen is vir my so spesiaal en besonders. Sy is rou, eerlik, opreg en persoonlik! Dit voel elke keer of ek vir ure met haar kan gesels. En sy maak die mooooiste prentjies. Hierdie voorblad was so lekker collab. Ek het self die makeup en hare gedoen met @willembothabeauty produkte. En dan het @scottjacobsstyling die stillering gedoen deur een van ons land se top ontwerpers, @j_william_aria te kry om die mooiste rokke te maak! Ek love die Maart uitgawe. Ek hoop julle doen ook!
1,431 98
1 month ago
Pink, but make it iconic 🩷 Photographer: @willembotha Hair & MU: @willembothabeauty Styling: @scottjacobsstyling Dress: @carikeneldesigns #pinkgirl #mondayvibesbelike #iconic #pinkgoddess #kidmodel
0 31
2 months ago
Daar is geen ander soos Anel Alexander! 🩷⚡️ Hier's 'n kykie agter die skerms van haar voorbladfotosessie vir @rooirose se Maart-uitgawe. Ons vind uit wie haar inspireer en wat die beste besluit is wat sy al ooit geneem het💡 Ons jongste uitgawe is nóú op die rakke! 🛒 Foto’s: @willem_botha Hare en grimering: @willembothabeauty Stilering: @scottjacobsstyling Klere: @j_william_aria Videografie: @gerduankempproductions
507 31
2 months ago
Dit was drie baie swaar jare, maar @anelalexander1 haal weer versigtig asem 🩷 In @rooirose se Maart-uitgawe maak sy haar hart oop oor James se dood, die donker van alleenwees en die hoop dat haar storie iets sal beteken ⛅️ Ons jongste uitgawe is nóú op die rakke! 🛒 Foto’s: @willembotha Hare en grimering: @willembothabeauty Stilering: @scottjacobsstyling Klere: @j_william_aria Artikel: @tanyadeventebijker Videografie: @gerduankemp_productions
305 19
2 months ago
KYK | Ons voorbladsterre, @donnalee_r en @ivanbotha17 het die 'Skoen-speletjie' tydens ons Januarie-uitgawe se voorbladfotosessie gespeel! Vind uit wie van hierdie kreatiewe egpaar is die meer romantiese een, die netjieser een en die beter kok... 😉🌹 @rooirose se Januarie-uitgawe is nou op die rakke! Foto's, hare en grimering: @willembotha @willembothabeauty Videografie: @kyronodaysoff Klere: @dherentals Stilering: @scottjacobsstyling Plek: @lanzeracestate
1,002 10
4 months ago