Ivan Botha

@ivanbotha17

ACTOR. WRITER. PRODUCER. DIRECTOR. HUSBAND. FATHER...
Followers
112k
Following
1,398
Account Insight
Score
64.13%
Index
Health Rate
%
Users Ratio
80:1
Weeks posts
How did we get this lucky… Happy Mother’s day my love. God has blessed us with the most loving, caring, giving, soulful, joyful mother. This is what it’s all about. Thanks for this adventure and making me be a better father. “Our favourite colour is your FACE” - as Luca our 3 year old says. We love you like crazy. #mothersday @donnalee_r
10.3k 54
7 days ago
🌹🌹🌹 Opgewonde oor 365 nuwe dae… Wat ‘n absolute VOORREG om op die Nuwejaars Uitgawe van @rooirose te kuier en die hart en storie agter ons tweede reis om die son (nuwe jaar tot nuwe jaar) in die 2de seisoen van Een Keer Om Die Son te kan deel… lees en kuier saam!! NOU op die rakke… en 20 Januarie 2026 begin die heel eerste episode om 20:00 op @kyknettv - ons is onbeskryflik opgewonde vir julle om saam met ons daarin te deel 🌞 Dankie @rooirose dat julle weereens só uit julle pad uit gegaan het vir hierdie spesiale uitgawe!! En dan ‘n absolute “Standing Ovation” aan almal hieronder: Foto’s Willem Botha @willembotha Hare en grimering: @willembothabeauty Stilering: Scott & Jacobs @scottjacobsstyling Klere: Dollhouse Emporium @dherentals Plek: Lanzerac-wynlandgoed @lanzeracestate Artikel: Riëtte van der Wat @riettevdw Musiek: @almero_musiek DANKIE @filorgasa vir my fenominale #VoorbladVelsorg!! DANKIE @styleglow.sa vir my pragtige haarkleur en dat julle altyd my hare so mooi versorg. DANKIE @bekker_dental_aesthetics dat ons altyd so gemaklik en lekker kan glimlag. #EenKeerOmDieSon2 #NouOpDieRakke #rooirose
1,666 86
4 months ago
7 years on the 17th… 🌅 A love, friendship and souls connection that is deeper than the ocean and older than the mountains… a lifetime of sunsets with you would never be enough!! ⚓️ @waterfront_houseboats
1,405 28
10 hours ago
HAPPY CAMPER… ⛺️ 🧡 🐛 🎣 🎒 🔥 🪵 🧢 🐞 Celebrating & making core memories with the HAPPIEST LITTLE guy I know!! Luca, we absolutely ADORE YOU!! THANK YOU for turning our life into the greatest adventure, we are so beyond blessed that your beautiful soul chose us to be your home (tee pee tent ⛺️… hehe!!) p.s. If you have been following a long on our journey you would know that we love celebrating creatives and dreamers so we would truly love to take a moment to honour @teepeetales_sa - they are a husband & wife team who turned their passion for creating core memories with their own children into a beautiful business!! Their attention to detail (they literally steamed every little bed) and the love and effort they put into setting up this little campsite deserves a standing ovation!! Please go and give them a follow and save this post for your next celebration. #happycamper #campsite3
2,243 32
3 days ago
Julle het gevra… Ons het geluister 🌞 Pretoria ons kom kuier vir julle met ons Een Keer Om Die Son SEISOEN 2 Die Klankbaan Show!! Kom huil, lag, deel en dans saam in ‘Ons Heelal’ by die @atterburytheatre 26 Mei Net EEN vertoning. Kaartjies NOU beskikbaar www.seatme.co.za 🌞🌞🌞
0 13
5 days ago
3 YEARS OF LOVING Luca 🌞 Our beautiful beautiful boy - YOU are literal SUNSHINE, you don’t walk - you DANCE, you always GO towards adventures, you are always observing and you have a twinkle in your eyes that makes me feel like you know so much more than what just three years on earth could have taught you, you have the most wonderful way of just BEING in the moment, absorbing all of it and LOVING all of it… you my love came to show us a love that is as deep as your ocean eyes, in your short time on earth you have endured immense pain and STILL you woke up after each operation SMILING at everyone, dancing down hospital corridors and just embracing and LOVING this life that you have been given… and because of you we now LOVE and LIVE deeper, fuller, intentionally and absolutely wholeheartedly!! We are obsessed with you and we are SO BEYOND GRATEFUL (a gratitude that is more intense than we have ever known!!) to be able to love your soul and to be able to see & feel the world through your heart & eyes. YOU are a bringer of light, thank you for teaching us to dance… even if there is no music playing!!
2,347 41
6 days ago
NBrotherhoodA 🏀💯 Built-in TEAMmates for life!! This court-side mamma approves as the fits are super comfy, fun and stylish!! 🙌🏼🏀 The collection will be available in selected stores as well as on Superbalist.com from today. #HMKidsNba #ad @hm_kids
1,250 41
1 month ago
Elijah is nou tussen die sterre ... ✨🥺 Die volledige tweede seisoen van #EenKeerOmDieSon is nou beskikbaar op #DStvStream. 📲 #DStv #HomeOfLocal
1,048 41
1 month ago
Gelukkige nuwe jaar! 🥳 🥳 Hoe was die tweede omwenteling om die son vir jou gewees? Die volledige tweede seisoen van #EenKeerOmDieSon is nou beskikbaar op #DStvStream. 📲 #DStv #HomeOfLocal
1,166 102
1 month ago
Ek kan nie glo seisoen 2 van Een Keer Om Die Son is klaar nie. Daar is baie wat ek wil sê, maar dis meestal net verskillende weergawes van “Dankie”. Hierdie projek het herhaaldelik my lewe verander en ek was baie lank laas so trots op myself. Dat ek hierdie vreugde my lewe en loopbaan mag noem, is iets wat ek weer en weer sal kies. Dankie @ivanbotha17 en @donnalee_r dat julle my weer so vertrou het met die musiek en dat ek kon deel wees van hierdie seisoen se skryfspan. Klein Almero sal my nooit glo as ek hom vertel dat ons eendag hierdie kan doen nie. @liani.jvr en @veeden09 was die LEKKERSTE skryf-sibbe - volgende op die skryfkaart is Burgers en skudmasjiene. En as jy van hierdie seisoen se musiek gehou het, is dit te danke aan @nicowelgemoed wat alles luisterbaar maak en dit in rekordtyd ook doen. Ek hoop ons draai weer en weer om die son…
1,482 61
1 month ago
Nog 'n jaar is verby en nog 'n tragedie tref die familie, maar die jaar eindig tog met 'n viering. ☀️☀️ SKAKEL IN vir die laaste episode van #EenKeerOmDieSon vanaand om 20:00, ekslusief op #kykNET, kanaal 144. 📺 #DStv #HomeOfLocal
1,142 25
1 month ago
Episode 12… DANKIE, uit die diepste diep van ons harte vir ‘n onvergeetlike 2de reis om die Son 🌞 #EenKeerOmDieSon2
5,184 306
1 month ago