🎭 KAROO-KEUR: DIE BESTE VAN KAROO-SUITES
✨ met Deon Meyer & Coenie de Villiers
Welkom by ’n eenmalige teater-ervaring!
📅 Datum: 26 Julie 2026
🕒 Tye: 14h30 & 18h00
💰 Kaartjies: R250
🎟️ Bespreek nou: https://qkt.io/KarooKeurDeonCoenieCT26
Bekroonde skrywer Deon Meyer en musieklegende Coenie de Villiers se Karoo Suite 1 en Karoo Suite 2: Karoonagte het oor die afgelope dekade gehore in vervoering gehad. Nou, op populêre aanvraag, keer die towerkrag terug in ’n spesiale, intieme vertoning.
Hierdie unieke produksie bring ’n keur van die beste oomblikke uit beide vertonings saam — met ’n verrassing of twee daarby! Beleef Deon se oorspronklike verhale, deur die skrywer self aangebied, en Coenie se betowerende musiek met die maestro agter die klawers.
🍽️ Spesiale winter-Karoo spyskaart beskikbaar by die teater se restaurant.
#KarooKeur #DeonMeyer #CoeniedeVilliers #CenturionTeater
𝐖𝐞𝐥𝐤𝐨𝐦 𝐛𝐲 ’𝐧 𝐞𝐞𝐧𝐦𝐚𝐥𝐢𝐠𝐞 𝐭𝐞𝐚𝐭𝐞𝐫-𝐞𝐫𝐯𝐚𝐫𝐢𝐧𝐠.
📍 NG Gemeente Jeffreysbaai Kompleks-kampus
Wanneer Deon Meyer se stories en Coenie de Villiers se musiek saamkom, gebeur daar iets besonders.
Na jare se oorweldigende aanvraag bring hulle nou ’n intieme keur uit Karoo Suite 1 & 2 – met ’n paar verrassings ook ingegooi.
Dis stories wat jou stil maak… en musiek wat by jou bly lank ná die ligte afgaan.
Karoo-keur: Die beste van Karoo Suites
met Deon Meyer & Coenie de Villiers
🎟️ Kaartjies op Quicket (skakel in kommentaar) | Vanaf R200 pp | 24 Julie 2026 | 19:00
Navrae: Jeffreysbaai Toerisme – 064 966 9933
#teaterbydiesee #karookeur
Pünktlich zum Sonntagsfrühstück..
Für alle, die mal wieder auf der Suche nach einer schnörkellos politischen, extrem spannenden Krimireihe sind, empfehlen wir die atmosphärischen Fälle rund um den südafrikanischen Ermittler Bennie Griessel.
Hochspannung vom Feinsten!
Der aktuell erschienene zehnte Band "Der Tag des Skorpions" von Deon Meyer @aufbau_verlage@deon.meyer.author ist unsere Leseempfehlung für diese Woche.
#buchhandlungmemminger#bremerhavenliest
#geestemünde#bücherfrühstück
#sonntagsausderbuchhandlung