Amanda Strydom

@missmandy64

Singer 🎤 Writer ✍️ Actress
Followers
10.5k
Following
1,149
Account Insight
Score
34.79%
Index
Health Rate
%
Users Ratio
9:1
Weeks posts
Verwelkom seblief die nuutste, pragtigste poppedyn in ons Strydomfamilie- Layla Strydom , gebore 15 Mei. Dogter van JP en Melissa Strydom - JP is my oorlede boeta André se seun - André sou só trots gewees het! Geluk, geliefdes, ook aan skoonsus (nou Ouma) Charline Kemp-Strydom !! 👏❤️👏
164 3
17 hours ago
Ons @bettybangles @bernardbuys_hairstylist in volle glorie by The Great Wall of China!!! Stunning!!! 👏❤️👏
14 1
22 hours ago
3 0
1 day ago
6 0
1 day ago
46 7
1 day ago
Die man agter die legende ✨ Die Siel van Eugène Marais bied ’n nuwe blik op een van Afrikaans se grootste literêre figure — briljant, gebroke en voortdurend op soek na betekenis. Met musiek, visuele effekte en teater wat transformeer, word sy stryd en nalatenskap op ’n aangrypende manier lewendig gemaak. 👉 Kom deel in die legende. Skakel in bio
4 1
1 day ago
KANNA-wenners oppad Vrystaat Kunstefees toe🏆 Slim, skreeusnaaks, aangrypend en onvergeetlik - hierdie is die soort teater wat jy eenvoudig móét ervaar! Het jy hierdie produksies gemis by die KKNK? Kom beleef dit by ons fees! 🎭Beste komedie: Beste Van Alle Tye 🎭Beste debuutwerk: musiek Tillie / Mathilda 🎭Beste manlike speler in ‘n hoofrol: Andrew Buckland in ‘The Fool’s Guide’ 👉Kom deel saam met die wenners. Skakel in bio
73 2
2 days ago
Gisteraand het ons show ‘n @kknkfees Kanna gewen vir Beste debuutwerk: Musiek…en ons Kanna nie meer wag om dit met julle te kom deel by die Centurion Teater nie… Teks: @missmandy64 Musiek: @rallentandoguesthouse Regie: @christodavids Kaartjies: @quicket 🛋️💃🏻💃🏻🎹
61 2
2 days ago
👏🥳👏 DANKIE KKNK KANNAS! Ons het die Kanna vir beste debuutwerk - musiek gewen vir "Tillie/ Mathilda" . Dankie dat jy laat weet het ,liewe @cristal_ruby ! @jeaniswiegelaar @christodavids
30 1
2 days ago
Dankie NAMPO dat Coenraad en ek by julle kon lawaai maak in die @rooirose tent ! Dankie vir die foto en al die bederf , liewe @hettasaunderson ! ❤️🙌❤️
24 0
2 days ago
3 1
3 days ago
Potty training.❤️
10 0
3 days ago