Met hierdie afsluit episode van Die Aandklank Kletse gesels ek met die kamera meester agter Afrikaans se grootste musiekvideo’s, films, en TV-treffers - die SAFTA bekroonde Christian Wolf. Ons deel agtergrond en staltes oor ons gunstelling samewerkings, bespreek kuns, kunsmatigheid en leer ken die siel agter die kinematograaf.
Baie dankie vir die saam kyk! ❤️🌃✨
📽️: @cwolfvisuals
💇🏼: @inoarlifestyle@hairstylist_lizinda_inoar
Die mense agter die skerms by vanjaar se Aitsa Toekennings.
Die kreatiewe span, en die administratiewe span.
Ons dankie sê boodskappe loop oor. Dankie vir al julle harde werk. Sonder julle sou hierdie projek nie só suksesvol gewees het nie.
Ons vier julle vandag 🥂
@pretoria_fm in samewerking met @boerboelwear bied aan AITSA AFRIKAANSE MUSIEKTOEKENNINGS 2025.
‘n Aand vol verrassings, en feesvieringe.
Dit is mos nou hoe ‘n mens die #aitsa2025 afskop.
Aanbieders: @reynardthugo & @cheerfullygrey
Die volle storie leef nou op @youtube —beleef die filmiese weergawe van dié musiekvideo en kom staan saam met my in hierdie wêreld vir ‘n oomblik. En onthou, VERGEET VAN MY is nou beskikbaar op alle gewilde platvorms 🎧
My visuele droom vir dié projek sou nie kon realiseer sonder Christian Wolf @cwolfvisuals agter die lens nie — jou oog, jou kuns, en talent is onmeetbaar.
Dankie vir die kreatiewe vonke en oneindige hoeveelheid insae en ondersteuning van @kateroothman en @reynardthugo
Met hart vervaardig deur @juan.f.oosthuizen
🔗 Skakel in bio vir die volle video & streaming
#VergeetVanMy #Musiekvideo #NouBeskikbaar
Weereens dankie aan @wspianos en @afriforum vir julle aandeel in ‘n BAIE spesiale lied wat oppad is! #EkblyjouTAAL #Afrikaans100 #BoerboelWear #BoerboelTunes #26September2025 🇿🇦
🎬 Unboxing the DZO Arles 10-Lens Kit
Spherical precision. Full-frame coverage. Built to work, built to match.
This kit is a dream for any DP chasing consistency and character across the set.
Ready to roll.
#filmmaking #cinematography #doplife #filmgear #lensporn #gearunboxing #setlife #onset #cinematographer #filmmakerlife #videoproduction #cinematographylife
#southafricanfilm #saproducer #safilmmaker #sasc #madeinsa #filmcrewsa #safilmmaking
🎬 BEHIND THE SCENES: Rooi Vlag Music Video 🎶🔥
What an epic day shooting Brendan Peyper’s brand-new hit, Rooi Vlag! UB Leisure was proud to be a part of this incredible production — and trust us, it was just as fun as it looks 😎🎥
💥 @canam.sa@ub_traxsa
🎬 @cwolfvisuals@willekis_photo@gusto.red@steffkloppers@select_musiek
🛞 @louwrensmahoney@ryanpelser26@megan35_
— This shoot was next level!
Massive thanks to everyone who made it such a memorable day. Full music video is on YouTube and tag us if you spot UB in the action! 👀🔥
https://youtu.be/QqmKzK1Xu9o?si=iRDEKmFoBskkA-g1
#BehindTheScenes #BrendanPeyper #RooiVlag #UBLeisure #RideWithUB #MusicVideoMagic #LegendsAdventureFarm #AdventureCulture #bravo
Hanna Grobler @hannagrobler
Maak gereed vir ’n ongelooflike storie. Ná maande se heen-en-weer en soek om daardie laaste persoon vir episode 3 van hierdie seisoen van Net mens te kry, was dit uiteindelik ’n saak van geloof en gebed. Hierdie is die laaste episode van Net mens seisoen 3 – en ons sluit die seisoen op die mooiste manier moontlik af.
Hierdie storie het soveel diepte en lae – baie dankie aan jou en jou familie dat julle ons toegelaat het om iets vas te vang waarmee mense regtig kan identifiseer. #netmens
Wat ’n voorreg om Amanda se verhaal na julle toe te bring. Toe ek haar bel en vra of sy deel wil wees van Net Mens, het sy sonder huiwering ingestem. Om tyd saam met haar deur te bring, het my net weer laat besef hoeveel dit vra om jouself volkome toe te wy aan dit waarvoor jy lief is. Meer as 40 jaar in die bedryf — en sy blom nog steeds!
Dit was ’n eer om saam met so ’n formidabele vrou te werk. Ons het gesels oor geestesgesondheid, oor die dag toe haar loopbaan tot stilstand gekom het en aan skerwe was, en hoe sy weer opgestaan het. ’n Meer kreatiewe kop gaan jy nie sommer gou weer kry nie.
Amanda, baie dankie dat jy ons genoeg vertrou het om jou storie vas te vang! @missmandy64
Net mens
Vanaand 20:00 op @kyknettv
RY 00:00🏍️
‘n Nuwe enkelsnit en musiekvideo arriveer middernag.
Hin Hin, laat 'n die rit begin!! 🌃
📹 @cwolfvisuals
🏎️ @audicentrehatfield
#ry #aandklank #elandre