Home suidselPosts

Wessel Pretorius

@suidsel

Followers
1,365
Following
949
Account Insight
Score
26.74%
Index
Health Rate
%
Users Ratio
1:1
Weeks posts
SQUASH @kaapstad_toneelhuis 14, 15, 16 June 19:30 @drostdyteater 26, 27 June 19:00 A man falls in love with a statue. A father returns from the dead. The last two gay men on earth decide whether a relationship would be worth the trouble. A road trip with your ex-boyfriend’s mother. These stories all form part of a lovingly satirical look at the experiences of gay men who had to grow up listening to Steve Hofmeyer. Squash is a translation of the award-winning comedy “My Hart is ‘n Muurbal.” Written and directed by Wessel Pretorius With: @suidsel & Jayden Dickson 📸: @tamrynoates @tamcamphotography poster design: @chrizellestrydom @chrizellesekamera Tickets: @quicket @webtickets Link in bio.
0 8
1 day ago
SQUASH @kaapstad_toneelhuis 14, 15, 16 June 19:30 A man falls in love with a statue. A father returns from the dead. The last two gay men on earth decide whether a relationship would be worth the trouble. A road trip with your ex-boyfriend’s mother. These stories all form part of a lovingly satirical look at the experiences of gay men who had to grow up listening to Steve Hofmeyer. Squash is a translation of the award-winning comedy “My Hart is ’n Muurbal.” Written and directed by Wessel Pretorius With: @jayden__dickson & Wessel Pretorius 📸: @tamrynoates poster design: @chrizellestrydom @chrizellesekamera Tickets: @quicket Link in bio.
0 17
8 days ago
KKNK se stof sit nog aan ons vas, maar Suidoosterfees skop oor 3 weke af. Dag 1 van repetisie van "Eerste vir alles". Ons sien baie uit na die ene! 1 Mei om 20:00 2 Mei om 12:30 3 Mei om 12:30 Bespreek: Webtickets Teks en regie: Wessel Pretorius Met Frank Opperman & Margit Foto: Gys Loubser
138 0
1 month ago
@kknkfees Ons is oppad Oudtshoorn toe met Saartjie Botha se “ge-gebergtes.” Die kreatiewe span sluit in: BEWEGINGSREGISSEUR Sylvaine Strike MUSIEKREGIE Charl-Johan Lingenfelder BELIGTINGSONTWERP Luke Ellenbogen KOSTUUM EN STELONTWERP Birrie Le Roux VERHOOGBESTUURDER Lulu Heleen Kieser PRODUKSIEBESTUURDER Jeanne-Marié Koekemoer Hou bene hou.
0 1
1 month ago
Ek kan nie trotser op @wian.taljaard wees nie. Hy’t gisteraand die Fiësta-toekenning ontvang vir Beste Solovertoning vir ONT-. Enigeiemand wat al die plesier gehad het om saam met hom te werk, weet hoe toegewyd, hardwerkend en tot oorlopens toe talentvol hy is. Ons doen weer ONT- by die @suidoosterfees_sof 30 April 20:30 1 Mei 17:30 3 Mei 17:30 P4 Studio, Hiddingh Kampus 📸: Hans van der Veen Skakel na kaartjies in bio.
0 10
1 month ago
EERSTE VIR ALLES MET Frank Opperman & Margit Meyer-Rödenbeck TEKS & REGIE | Wessel Pretorius VERHOOGBESTUUR | Wicus Louw ’n Ko-produksie van Suidoosterfees & Vrystaat Kunstefees, moontlik gemaak deur Het Jan Marais Nationale Fonds Eeue nadat hulle uit die paradys gesmyt is, besin Adam en Eva oor die huwelik. Kyk hier, dit was nie maklik om die proto-paartjie te wees nie, hoor? Alles moes vir die eerste keer uitgepluis word: liefde, kinders en huishou. Nou dat die laatlammetjie die huis gaan verlaat, het Adam en Eva binnekort weer net mekaar vir geselskap. Sien hulle kans vir nog ’n honderd jaar saam en sal hulle sondes hulle ontsien? Na baie goed en kwaad het hulle vir oulaas ’n appeltjie met mekaar te skil. ’n Komedie oor saam ou bene maak, veral as een die ander ’n ribbebeen skuld. 1, 2 & 3 Mei The Little Theatre, UCT Hiddingh Kampus, Cape Town @suidoosterfees_sof 📸: @grys95
0 1
2 months ago
ge-gebergtes @kknkfees ’n Paar dae ná sy 85ste verjaarsdag word ’n emeritus professor oorweldig deur die lewe. Dit was ’n Saterdag, die Springbokke sou die middag speel, en sy rekenaar, foon, niks wou werk nie, alles het net te veel geraak. ge-gebergtes is ’n poging om sin te maak van sy konfrontasie met tegnologie. Van om oud te word en te wees: ’n Toestand van gestadige aftakeling en groeiende hulpeloosheid en afhanklikheid. Die agteruitgang van liggaamlike en kognitiewe vermoëns vir almal om waar te neem. Kinders wat ver is. Die wêreld wat voortsnel in ’n ander trajek. En jy wat wag. MET Nic de Jager, Daneel van der Walt, Miché van Wyk, Ntombi Makhutshi en Jayden Dickson. TEKS Saartjie Botha REGIE Wessel Pretorius 29 Maart 2026, 13:00 30 Maart 2026, 09:30 31 Maart 2026, 18:30 1 April 2026, 09:30 2 April 2026, 18:30 3 April 2026, 15:00 📸: @grys95
0 1
2 months ago
2025 Ont- Die Een Wat Bly Kuns Faustus in Africa! Othello Brussels Montpellier Hamburg Athens Barcelona Naples Zurich Weimar Paris Abu Dhabi Geneva London Home
0 5
5 months ago
‘KUNS’ Deur Yasmina Reza (vertaal deur Naomi Morgan). Regie deur Marthinus Basson. Met Ludwig Binge, Wilhelm van der Walt & Wessel Pretorius. 13-19 Oktober, Adam Small-ouditorium. ONT- Met Wian Taljaard Teks en regie deur Wessel Pretorius. 16-19 Oktober Spier-ouditorium. DIE EEN WAT BLY / THE ONE WHO STAYS Met Grant van Ster, Shaun Oelf & Daneel van der Walt Teks en regie deur Wessel Pretorius, in samwerking met die geselskap. 15-19 Oktober HMS Bloemhof Skoolsaal.
0 3
7 months ago
‘Die een wat bly/The one who stays’ open volgende Dinsdag by @aardklopkunstefees Die een wat bly is deels droom en deels getuienis. Dit gebruik die geselskap se persoonlike herinneringe as vertrekpunt om die verhouding tussen ma’s en seuns te skets. Met die ongelooflike geselskap: @daneelsekiekies @vanstergrant @shaun1478 Regie: @suidsel Besprekings: https://www.webtickets.co.za/v2/event.aspx?itemid=1570563853 . . . . . @suidoosterfees_sof @gideonlombard @nellvdmerwe @grys95 @netwerk_24 #momentumaardklop2025 #diekunsvanfees @marievogts @nati.kunste #potchefstroom @lift__sa #liftsa #performingarts #theatre #live @webtickets #webtickets #stage #artsfestival #afrikaans #english #photographs #october
89 3
7 months ago