Skin’s not looking great at the moment.
My friend @angeliquepretorius wanted me to sing something on Instagram. Here it is.
#singingoninstagram #everythingisfine #noneedtoworry #itsallgood #ithinkimighthavelostmyfight #smileeveryone
‘n Paar dae na sy 85ste verjaarsdag word ‘n emeritus professor oorweldig deur die lewe.
ge-gebergtes
Saartjie-van-al-die-Bothas-het-geskryf
Wessel-wat-net-mooi-vat-het-direct
Charl-wat-mooi-waardeer-laat-jou-luister
Sylvaine-se-hart-kyk-hard-na-jou
Birrie-se-pupil-is-wat-jou-iris-vul
Luke-se-lig-suis-in-jou-ore
Ons spelers pleit maar altyd vir genade. En genade was gegee in oordaad.
Lulu en Jeanne-Marié maak genade kwadraat.
Daar’s nog 4
Liefde
Ons het defnetief vandag 'n hele paar sienings verander. 🥹🙌
Ek kon nie wag vir hierdie episode nie… en nou sit ek hier en kyk… en ek voel alles op een slag 🤍
Ek huil. Ek lag. Ek raak stil.
Want hierdie een het my geraak… diep.
Wat julle op die skerm sien, is net ’n klein deel van wat regtig gebeur het. Die gesprekke. Die oomblikke. Die mense. Dit het iets in my geskuif.
Daneel… ek dink regtig mense onderskat jou en jou talent. Daar is soveel diepte in wie jy is. Jy het ’n enorme impak op my gemaak as mens. Net om in jou geselskap te wees, laat my hart glimlag op ’n manier wat moeilik is om in woorde te sit. Jy dra iets besonders in jou, ’n lig, ’n egtheid, iets wat mense raak… en jy doen dit so natuurlik. JY IS SO SPESIAAL.
En liefste Christelle… jy skuif al my grense as mens. Jy laat my anders dink, anders voel, en jy daag my uit om groter te glo oor myself en oor wat moontlik is. Jy het my weer laat besef dat ek kan… selfs wanneer ek dalk self twyfel. Jy het ’n manier om mense op te tel sonder dat hulle eers besef hoe nodig hulle dit gehad het. Jy gaan nog soveel harte raak, ek weet dit. Hou aan doen wat jy doen, want dit maak ’n verskil.
@fairtree_group … dankie dat julle hierdie platform geskep het. Dit gaan nie net oor ’n reeks nie. Dit gaan oor mense. Oor stories. Oor perspektief. Oor verandering.
Op die einde van die dag…
gaan dit nie oor my nie.
Dit gaan oor elke lewe wat geraak word. 🙏✨
Hierdie week op #VeranderJouSiening: @daneelsekiekies , teater- en TV-aktrise, kry ’n kykie agter die gordyn van die lewe van @christelledance , ’n danser met Osteogenesis imperfecta.
Kyk #VeranderJouSiening Donderdae om 20:00 op VIA (DStv-kanaal 147). Met heruitsendings op Sondae om 18:30.#VeranderJouSiening word met trots geborg deur @fairtree_group .
Met dank aan ons medeborg @hyundai_sa .
OH. WHAT. A. NIGHT. 🏆🥂✨
Still on cloud nine after the 15th @kyknettv & @tribuo_fund Fiësta Awards… what an unforgettable celebration of the arts! 💫
Dance stood proudly alongside every other art form — and we are beyond grateful for the recognition.
Die Een Wat Bly took home Best Dance/Movement Award 2026 💃🏽🕺🏽 #rewardingtimes
•
To our incredible creative team — you are pure magic. Thank you for your passion, dedication, and heart. This journey wouldn’t be the same without you ❤️
@suidsel@gideonlombard@nellvdmerwe@marievogts@nataliefisher5678@newmaneddie398
•
Endless gratitude to everyone who supported and believed in us along the way — @kknkfees@nati.kunste@suidoosterfees_sof@festivalcatalystsa and the Jobs Fund.
•
Huge congratulations to @shaun1478@vanstergrant and @daneelsekiekies - Here’s to more storytelling, more movement, and more moments like this ✨
#figureof8dancetheatre #awards #winners #dance
📷 @gysloubser
Dear life
Thank you for my thumbs
They’ve been usefull
Thank you for my lungs
They’ve made me anxious and calm.
Thank you for my eyes
Every beautiful view I owe to them
Thank you for my skin
Goosebumps is my favourite emotion
Thank you for my ears
They teach
Thank you limbs for my access to all the experiences.
Thank you.
Dankie
Liefde.
6 DAYS!
AND NOW: THE SHOW...
Come on down to Obs Town and and see what's in the lair...
A variety show, taking you here and there...
Come with your loved ones, there'll be tons for all, there's 6 days left to make the call.
You have 6 days to get your tickets!
#duet
#pinkdinosaur
#brokenzips
7 DAYS!
⚠️
Reader Beware, you're in for a: cabaret containing traces of slapstick and Shakespeare which may include, but is not limited to Romcom references 👀 and Dungeons & Dragons (or DnD, iykyk).
It'll cause a fit of laughter
Come, if you dare... 👀
Tickets available at the link uptop
#yeahkeepitup
#sorrylunar
#whobreakschocolatelikethat