aan my beste vriendin & twin ;
die Here het geweet om ons liewers beste vriendinne te maak in plaas van sussies, ons ouers sou ons weggee. San, om die kort en kragtig te hou; jy is nie net my hart se punt nie maar sommer my hele hart. met al ons ups & downs is ons nogsteeds by mekaar, daar is nooit n dull moment met jou nie, dankie dat ons saam kan lag en saam kan huil. dat ek weet ek sal nie alleen in die tronk op eindig nie maar saam met jouπ jy is een van die beste wonderwerke wat die Here vir my gegee het en sal elke dag dankbaar wees daarvoor. jy is die definisie van n beste vriendin & hartsvriend. as ek moet sal ek elke dag vir jou dankie sΓͺ vir die groot rol wat jy in my lewe speel. weet ook jy sal altyd my first choice wees never second. jy was daar vir my in die tyd wat ek nie eers geweet het hoe nodig ek jou het nie; en ons vriendskap het net aanhou bly groei.as mense my vra hoe ek ons vriendskap sien sal my antwoord altyd wees : Godsend - en as een van ons alleen by n plek is vra mense altyd waar is die ander ene. attached by the hip. San(dele) dankie dat ek jou my beste vriendin kan noem.
i love you
gelukkige Sanmari-dag almal π―ββοΈ