Jaco Jacobs

@jacozombie

Skrywer. Tamatiesapdrinker. Drawwer. Batman-entoesias. Pa.
Followers
2,238
Following
781
Account Insight
Score
28.69%
Index
Health Rate
%
Users Ratio
3:1
Weeks posts
My ma sou vandag 69 jaar oud gewees het. Een van die mooiste herinneringe wat ek van haar het, is van hoe ek en sy en Telana kleintyd in Dagbreek se plaaspad Joosteswerwe se kant toe afstap, terwyl ons "Aanstap, rooies" sing, hand aan hand, en elke keer ons "kwassies" saam met die liedjie swaai. Haar pad was nie maklik nie. Ons pad saam was nie maklik nie. Sy was ongelooflik musikaal begaafd. Een van haar grootste drome, om 'n liedjieskrywer te word, het nooit waar geword nie. 'n Paar maande terug het ek die lirieke hier onder vir haar geskryf. Spotify: /track/1wC84n91qFVx8zVQgkmQw6 YouTube Music: /watch?v=nQSR9ydY0Is&list=OLAK5uy_kRU6zOWBivqYGoQddYnMLC6bzeOnPRHCE
21 1
1 day ago
Waarskuwing: Dis 'n grillerige sirkus dié. Luister tot aan die einde ... ek's mal oor die brug/plot twist! 🤡🤡🤡 Spotify: /album/0BEnmnqNJVwvZj6J8Cx3tV YouTube Music: /watch?v=NtN5bPEsC-4
1 0
3 days ago
@helencoetz , die bemarker van @panmacmillansakids , het my gevra vir 'n draffoto. Toe verander @alistair_ackermann my in 'n ... speelkaart! Wie van julle het al jul Jaco Jacobs-speelkaarte gekry? Dis gratis by deelnemende boekhandelaars terwyl voorraad hou, wannneer jy "Vreemde dinge kan op 'n Dinsdag gebeur"/"Strange things can happen on a Tuesday" koop! @bargainbookssa @exclusivebooks @wordsworthbookssa @takealotcom
16 3
4 days ago
Guess who's in @youmagazinesa this week! (Well, apart from those two guys on the cover. 😄)
5 0
6 days ago
Ek hoor gereeld stemme in my kop ... @panmacmillansakids
8 0
7 days ago
Ek het toe darem vir my mooi 'n metgesel vir die Met-gala gekry! 😄
61 4
10 days ago
𝐊𝐲𝐤 𝐡𝐢𝐞𝐫, 𝐣𝐮𝐥𝐥𝐞! Klik op die skakels hier onder en kies dan 𝐉𝐀𝐂𝐎 𝐉𝐀𝐂𝐎𝐁𝐒 𝐁𝐎𝐍𝐃𝐄𝐋/𝐉𝐀𝐂𝐎 𝐉𝐀𝐂𝐎𝐁𝐒 𝐁𝐔𝐍𝐃𝐋𝐄 om 'n boek en kaarte te bestel - vir slegs R120! @takealotcom @panmacmillansakids @hello_jaq #VreemdeDingeKanOpNDinsdagGebeur
9 0
10 days ago
𝘿𝙄𝙏 𝙄𝙎 𝘿𝙄𝙉𝙎𝘿𝘼𝙂 - 𝙀𝙉 𝙃𝙄𝙀𝙍 𝙄𝙎 𝘿𝙄𝙀 𝙂𝙍𝙊𝙊𝙏 𝙉𝙐𝙐𝙎 𝙒𝘼𝘼𝙍𝙑𝙊𝙊𝙍 𝙅𝙐𝙇𝙇𝙀 𝙂𝙀𝙒𝘼𝙂 𝙃𝙀𝙏! Kyk net hoe ongelooflik cool is dié promosie. As jy 'n kopie van my splinternuwe, 300ste boek, "Vreemde dinge kan op 'n Dinsdag gebeur" by deelnemende handelaars soos @bargainbookssa en @exclusivebooks koop, kry jy 'n gratis pak Jaco Jacobs-speelkaarte! @hello_jaq Dankie, @panmacmillansakids ! ********* 𝙄𝙏'𝙎 𝙏𝙐𝙀𝙎𝘿𝘼𝙔 - 𝘼𝙉𝘿 𝙃𝙀𝙍𝙀'𝙎 𝙏𝙃𝙀 𝘽𝙄𝙂 𝙉𝙀𝙒𝙎 𝙔𝙊𝙐'𝙑𝙀 𝘽𝙀𝙀𝙉 𝙒𝘼𝙄𝙏𝙄𝙉𝙂 𝙁𝙊𝙍! How incredibly cool is this promotion?! When you purchase my brand new, 300th book, "Strange things can happen on a Tuesday", from participating booksellers like Bargain Books and Exclusive Books, you get a free set of Jaco Jacobs playing cards! Thanks, Pan Macmillan South Africa Kids!
20 0
13 days ago
Hy’t al 300 boeke geskryf en amper 2 miljoen eksemplare daarvan verkoop – en dit maak van Jaco Jacobs een van die voorste skrywers in Afrikaans. Lees die storie op huisgenoot.com of koop hierdie week se tydskrif. ✏️: Jaco Jacobs 📸: Onkgopotse Koloti #skrywer #jacojacobs #voorsteskrywer #hgbekendes #kinderboeke
61 0
14 days ago
Vandag in Die Burger en @huisgenoot . Baie dankie, oudkollega Elretha, en aan Jaco en Onkgopotse wat al die pad Bloem toe gery het om met my te gesels. @panmacmillansakids
37 0
18 days ago
Dankie Jaco Jacobs, dit was lekker! @jacozombie
32 0
24 days ago
𝑱𝑼𝑳𝑳𝑬, 𝑫𝑰𝑬 𝑽𝑹𝑬𝑬𝑴𝑫𝑺𝑻𝑬, 𝑽𝑹𝑬𝑬𝑴𝑫𝑺𝑻𝑬 𝑫𝑰𝑵𝑮 𝑯𝑬𝑻 𝑶𝑷 𝑯𝑰𝑬𝑹𝑫𝑰𝑬 𝑫𝑰𝑵𝑺𝑫𝑨𝑮𝑶𝑮𝑮𝑬𝑵𝑫 𝑴𝑬𝑻 𝑴𝒀 𝑮𝑬𝑩𝑬𝑼𝑹 ... Vanoggend het ek 'n ander drafpaadjie as gewoonlik gevolg. Eensklaps het daar iets uit die bosse gerol gekom ... en toe gebeur die vreemdste ding wat nog ooit op 'n Dinsdgaoggend met my gebeur het. Deel 𝘼𝙎𝙎𝙀𝘽𝙇𝙄𝙀𝙁 die video met jou vriende, om hulle ook te waarsku dat 𝙫𝙧𝙚𝙚𝙢𝙙𝙚 𝙙𝙞𝙣𝙜𝙚 op 'n doodgewone Dinsdag soos dié met jou kan gebeur ... @hello_jaq @panmacmillansakids
25 0
27 days ago