Flyleaf Publishing & Distribution

@flyleaf_publishing_sa

Custom book publishing, printing & distribution services in Southern Africa. Founded in 2018 by Ingeborg Pelser
Followers
526
Following
464
Account Insight
Score
22.98%
Index
Health Rate
%
Users Ratio
1:1
Weeks posts
Die bekendstelling van Danie Marais se versamelbundel, ‘Ek is nie Danie’ by Die Boekklub in Johannesdal. So baie dankie aan @schaffer.alfred vir so ‘n insiggewende gesprek met @thedanielama en aan almal wat gekom het! Boeke beskikbaar by www.flyleaf.co.za of by boekwinkels landswyd.
87 1
28 days ago
Die geskiedenis van braaibroodjies — En ander vreemde en fassinerende dinge uit die Suid-Afrikaanse media-argief Jy’t dalk al op @geskiedenis_van_braaibroodjies afgekom terwyl jy hier op Instagram boer. Dié profiel se versameling van ou Huisgenoot-voorblaaie, koerantartikels en advertensies is ‘n skatkis van die vreemde en die fraaie uit die verlede. En dit leer jou nogal ‘n ding of twee oor die duister geskiedenis van die alomgeliefde braaibroodjie. Die page is immers ‘n uitvloeisel van Frans de Villiers se navorsing vir sy toekomstige boek oor hierdie onderwerp, wat vanjaar by @flyleaf_publishing_sa verskyn. Lees die onderhoud met Frans en sien ‘n keur uit sy argiefversameling by die link in bio. En onthou — as dit nie oor die vuur gemaak is nie, is dit net ‘n toastie. 🥪🔥
126 2
29 days ago
Bekendstelling 29 Maart by die eerste vertoning van die veel bekroonde toneelstuk, ‘Ek is nie Danie’ by @kknkfees . En vanaf 30 Maart beskikbaar by @graffitiboeke @exclusivebooks @bargainbookssa @wordsworthbookssa
44 3
1 month ago
“Ek is nie Danie”, die versamelbundel, is da. Die idee om ’n keur uit my gedigte uit te gee is gebore uit die groot reaksie op die toneelstuk “Ek is nie Danie”, wat verlede jaar by die Toyota Stellenbosch Woordfees debuteer het. Dié stuk, onder regie van @nicoscheepers , met spel en sang deur @albert_pret en musiek deur @schalkjoubertmusic , het vier Woordtrofee-toekennings, insluitend beste toneelstuk, ontvang. Daar was baie navrae oor waar die gedigte beskikbaar is wat vir die verhoogstuk verwerk is. Die gedigte vir die toneelstuk is gekies uit al vier my digbundels: In die buitenste ruimte (2006), Al is die maan ’n misverstand (2009), Solank verlange die sweep swaai (2014) en Ek en jy bestaan nie (2024). Die eerste drie bundels is egter uit druk. Hierdie seleksie van 77 verse, met een nuwe gedig ter inleiding, kom ook uit al vier bundels. Dit sluit volledige weergawes van die 18 gedigte in wat tot die toneelstuk verwerk is, waarvan sommige vir die verhoog verkort is. @nielvandev het met die konsep vir die stuk en die titel vorendag gekom. Aanvanklik het ek gewoon die woordspel geniet, maar mettertyd het ek besef hoe gepas “Ek is nie Danie” as titel is – ook vir ’n groter bloemlesing van gedigte. Die paradoks van onbenullig en magteloos voel op die rand van die vergetelheid, terwyl jy tog ook in vlamme staan en ondraaglik teenwoordig is, lê aan die hart van hierdie werk. Baie dankie aan: @schaffer.alfred wat gehelp het om die gedigte uit te soek en ’n voorwoord geskryf het; @ingeborgpelser1978 van @flyleaf_publishing_sa Dit was ’n onverdunde plesier om hierdie boek saam met haar aanmekaar te sit; en aan @kannemeyer.anton vir die kuns en omslagontwerp wat my verwagtinge ver oortref het. Die boek sal teen 30 Maart op die rakke wees. As jy voor 25 Maart bestel op Flyleaf se webwerf kry jy korting en ’n getekende eksemplaar.
187 13
2 months ago
Full circle. We, the People: 30 Years of Art and Democracy OUT NOW! Thank you @norvalfoundation for hosting the launch at the @investeccapetownartfair and to Liese van der Watt for being a dream author to work with! 😊 @curated_art_briefs
29 3
2 months ago
50 0
2 months ago
159 2
4 months ago
Wolfgat book launch in Paternoster! What a treat to celebrate with Kobus and his Wolfgat colleagues, village locals, the book team, Swartland winemakers and friends. Pure bliss.
85 5
5 months ago
It’s world cheetah day today and what a way to celebrate these awesome cats - the fastest land mammals on earth. We feature them in our latest wildlife coffee table book: Mashatu - Land of the Giants. Get your copy now, signed by both @africa.imagery and me, delivered to just about any country. (Link in bio for more details or DM me). #cheetah #worldcheetahday #cats
107 3
5 months ago
OUT NOW! The beautiful Wolfgat: Sketches of the Strandveld by @kobusvdmerwe with photography by @jacdevilliers and designed by @freda.theron . This book is very close to my heart and many years in the making. It is beautiful, quiet, understated, uncommercial, honouring such a unique part of our coast and heritage. Many congratulations to Kobus!
32 2
5 months ago
‘It’s a meditation on the beauty, fragility and mystery of the marine world, written and photographed with the clear conviction of two people who have devoted their lives to bearing witness to wildness before it disappears.’ ‘The success of Wild Ocean lies in its fusion of image and word. The palette of photographs is thrilling: whales breaching against storm surf, turtles haloed in turquoise light, aerials of coasts that seem both ancient and untouched.’ - Don Pinnock @don.pinnock @dailymaverick Available at bookshops nationwide and online at the link in the bio. @pickfordwildlifephotography @blackwellandruth
50 2
5 months ago
Join us for the launch of Wolfgat – Sketches of the Strandveld, with photography by @jacdevilliers . This is a deeply personal book by chef Kobus van der Merwe as Wolfgat celebrate a decade of considered cooking, shaped by the wild West Coast landscape. @wolfgat @booklounge
16 0
5 months ago