14 jaar later en twee members (drummers) minder. Ons is excited om terug te wees!
Die twee kon nie die 2026 shoot maak nie, maar gaan by die show wees:
🎸
@woahchilldude |
@akingband bassist. Hy was ook nie beskikbaar in 2012 nie. ‘n Besige man!
🥁
@wernervonwaltsleben aka
@kilianwes | Hy gaan dromme vir Van Coke Kartel en
@dieheuwelsfantasties klap.
📅6 Junie!!!!
📍Marks Park Emmarentia
🎟️howler.co.za/vfkt
⛔️Almal bo 4 jaar is welkom