Fred den Hartog

@fredddthehead

Followers
1,019
Following
937
Account Insight
Score
25.59%
Index
Health Rate
%
Users Ratio
1:1
Weeks posts
Nagmerries is nou uit! Linkinbio 🎥: @vanartistmedia
1,062 41
24 days ago
Vitamine D -nou op alle platforms beskikbaar! Dankie aan almal wat aandeel gehad het, sou dit nie sonder julle kon doen nie. Geskryf - @fredddthehead , @emileswiegers Drums - @jonno_sweetman Recording - Voortracker Studios Produced - @emileswiegers Mix en Master - @taylorsoundworks Visuals - @rothmandigital , @margotrothman
910 34
4 months ago
@dieheuwelsfantasties x @moegoe__ - ‘Middel Van Die Nag’ om middernag 31 Des ❤️
48 4
4 months ago
Gaan check biki NIE MôRE NIE NOU se video uit op die tube dis ‘n vibe! Nuwe musiek binnekort 🧡 dankie @sheldonvanderlinde vir die lekker visuals jy en die span het dit gekill!
289 4
5 months ago
Môreoggend 7AM op die Tube! Nuwe video vir NIE MôRE NiE NOU! Skakel in! Geskiet deur @sheldonyoko @dirkipan @carlopaki en @snoekdoggg by @liefdebydiedam hierdie jaar! Spot jouself! 🧡💚🩵🩷💙💛
454 5
5 months ago
Amazing tye by LIEFDE saam julle! Net 🧡 Dankie @sheldonyoko @carlopaki @snoekdoggg en @dirkipan vir die mooi feels 🎥 check julle more by @castle_lager_boktown
209 3
6 months ago
Vat ons terug Saterdag toe! Poskaarte uit Durbanville…🧡🩵🩷💛💙 vir julle Kaapstad 🎥: @sheldonyoko @snoekdoggg en @dirkipan mooi prentjies kêrels
1,690 18
6 months ago
Ek Is Nie Die Enigste Een Nie feat @hunterkennedy.music en @fredddthehead agter die knoppies. Ek het die song geskryf en vir Hunter gestuur en hom gevra of hy keen is om ‘n vers te skryf om die song klaar te maak net voor ons die VOLK voort toer saam gedoen het in Feb 2025. Daarna het ons saam met Fred gesit by sy studio en die song het so mooi bymekaar gekom man. Dis altyd vir my ‘n voorreg om saam met hierdie boys te werk. Ons toer saam was spesiaal en hierdie is vir my ‘n spesiale song. Ek het hom geskryf op ‘n solo mission op ‘n plaashuis in Stanford en Hunter se vers het dit afgerond. Die enigste collab op die Na Twaalf album. Ek Is Nie Die Enigste Een Nie. Dankie boys. Groot ❤️ Mixed by the main man @joshberry & masted by @mikezietsman
183 9
6 months ago
Elsie ons nuwe enkelsnit land Vrydag! 🎧 swipe regs vir ‘n luister en jy kan hom pre-save by die link in pns bio of stories. Elsie Ek mis ons geselsies Was lief vir jou mense Nie geworry oor die geld nie Was die lewe te lank Sê sy vir my In ’n oogwink Is dit dalk als verby Oh Elsie Elsie Ek weet wie’s jy
784 32
6 months ago
Razel my beste pel van israel! 🫶
152 9
6 months ago
💥 @dienaguil Hier’s hy nou! 16 Oktober @fredddthehead @fredenvegas Tickets in die comments!!Sien julle daar!!
53 1
7 months ago