Onthou julle vir @dirkipan van die destydse Dirkie Kondensmelk advertensies? Hyβs op die #WATPodcast die week!
Dirkie is βn veelsydige jack of all trades, but a master of puppets. Hy maak musiek, videos, musiekvideos en pleeg klankproduksies, besigheidsplanne, bemarkingsplanne en allerhande ander planne: maar meer as dit is hy βn kranige vriend, collaborator, handlanger en lojale geesvanger. Hy is ook @bezirkie .
Luister gerus op Spotify, Apple Podcasts, YouTube of enige ander podcast plek: link in bio.
βββββββββββββββββββββ
Ou en nuwe luisteraars is welkom om die WAT Podcast te ondersteun via PayPal by paypal.me/willimwelsyn of besoek as jy iets wil EFT. As jy belangstel om te adverteer op die show of sommer net βn brief wil skryf, stuur βn e-pos na [email protected].
Deur dik en dun. Lank en kort. Arm en ryk. Hoog en laag. Kak en kak-sleg. En nou ongelukkig deur naby en vΓͺr. Veels geluk! Eks bly jys nog βn jaar saam ons!
#ekbukasjybuk