SIRKUS L’AMOUR EN DIE ALEWIGE GETOER!!!
BY INNIBOS 2026!!!
DIE LANG WAG VIR BIETJIE LAG IS VERBY!!!
Sirkuslewe: Die ligte, die opwinding, mense wat skiet uit kanonne, kronkelaars, luislangtoertjies, gevaarlike motorfietse, hansworse en die alewige getoer. Maar hoe gemaak as die sirkus in ’n ware sirkus ontaard: narre wat per ongeluk ’n bietjie te diep in die bottel kyk, die kronkelaar spasmas ontwikkel, die DBV al die sirkusdiere konfiskeer, die waaghals in die kanon vassteek en die Nasionale Sirkus-organisasie dreig om die tent se seile te sluit? Wie sal die kastaiings uit die vuur kom krap?
Welkom by Sirkus L’amour en die Alewige Getoer
waar niks volgens plan gaan nie…
Dis lag. Dis drama. Dis pure chaos.
En die mooiste storie wat al ooit vertel is
📍 Laeveld Laerskool
📅 Wo 1 Jul 18:00
📅 Do 2 Jul 13:00
📅 Vr 3 Jul 09:00
📅 Sa 4 Jul 15:00
⏱ 75 min | 💸 R195 | 🔞 Geen o/13 (Taal)
Is jy IN?
Kaartjieverkope open 30 April by www.innibos.co.za
#Innibos2026 #SirkusLamour #TeaterKomedie #AfrikaanseTeater #AllesWatInIs
Coenie & Deon is IN met Karoo-Keur: Die beste van Karoo Suite
Maak gereed vir ’n onvergeetlike middag saam met Deon Meyer (verteller en teks) en Coenie de Villiers (klavier, sang en musiek)
📅 Vrydag 3 Julie
⏰ 14:00
📍 Church Unlimited
🎟️ R195
⏳ 70 minute
Kom beleef die mooiste stories, musiek en herinneringe uit die geliefde Karoo Suite en Karoonagte produksies, nou in ’n meer intieme formaat wat jou diep sal raak.
Besoek innibos.co.za vir kaartjies en inligting
#KarooKeur #innibos2026 #Musiekteater #KarooSuite
Toneelproduksies is IN by Toyota Innibos 2026!
Van lag-tot-jy-huil komedies en groot dramas tot stories wat jou stil laat sit lank ná die gordyn sak… hierdie jaar se toneelprogram bring alles wat IN! 🔥
Met produksies soos CRYBABY, Sirkus L’amour en die Alewige Getoer, Reünie, Pampoenmoesmampoer, Sterstof en nóg vele meer, is daar iets vir elke teaterliefhebber.
Dit is die stories, die talent en daai “wow, ek het dit LIVE beleef” gevoel wat net teater kan bring.
Maak seker jy bespreek vandag voordat jou gunsteling produksie uitverkoop.
🎟️ Produksiekaartjies is NOU beskikbaar. Gaan na innibos.co.za
2 tot 5 Julie 2026 | Mbombela
#Trending #AllesWatINIs #Innibos2026 #ToyotaInnibos #TeaterWatINIs #Toneelproduksies #MbombelaEvents
SIRKUS L’AMOUR EN DIE ALEWIGE GETOER!!!
BY INNIBOS 2026!!! DIE LANG WAG VIR BIETJIE LAG IS VERBY!!! Sirkuslewe: Die ligte, die opwinding, mense wat skiet uit kanonne, kronkelaars, luislangtoertjies, gevaarlike motorfietse, hansworse en die alewige getoer. Maar hoe gemaak as die sirkus in ’n ware sirkus ontaard: narre wat per ongeluk ’n bietjie te diep in die bottel kyk, die kronkelaar spasmas ontwikkel, die DBV al die sirkusdiere konfiskeer, die waaghals in die kanon vassteek en die Nasionale Sirkus-organisasie dreig om die tent se seile te sluit? Wie sal die kastaiings uit die vuur kom krap?
Welkom by Sirkus L’amour en die Alewige Getoer
waar niks volgens plan gaan nie…
Dis lag. Dis drama. Dis pure chaos.
En die mooiste storie wat al ooit vertel is
📍 Laeveld Laerskool
📅 Wo 1 Jul 18:00
📅 Do 2 Jul 13:00
📅 Vr 3 Jul 09:00
📅 Sa 4 Jul 15:00
⏱ 75 min | 💸 R195 | 🔞 Geen o/13 (Taal)
Is jy IN?
Kaartjieverkope open 30 April by www.innibos.co.za
#Innibos2026 #SirkusLamour #TeaterKomedie #AfrikaanseTeater #AllesWatInIs
Toyota Innibos se Local is Lekker skattejag het vandag vir Lizelle Mallo as wenner opgelewer! Baie geluk! Jy is R5,000 ryker in ons gelukkige trekking. Baie dankie aan almal wat vandag Local is Lekker weekkaartjies gekoop het. Toyota Innibos is op Saterdag 30 Mei weer in @ilangamall . Dankie @ilangamall en @jacarandafm vir die heerlike saam kuier, saam werk, borgskappe en ondersteuning!
Happy 40th Birthday to Jacaranda FM!
Come visit us at I’langa Mall se Ster-Kinekor foyer today!
Meet your favourite radio presenters and buy a Local is
Lekker week ticket at Innibos @ R675
This is where the action is!
#innibos2026 #jacarandafm
Toyota Innibos is by Ster Kinekor se portaal tot 16:00 vanmiddag. Kom koop SLEGS vir vandag ‘n LOCAL IS LEKKER weekkaartjie teen ‘n afslagprys, neem deel aan ons skattejag wat ongeveer 20 min neem om te voltooi en staan ‘n kans om R5,000 kontant te wen! Ons wag vir jou!
Hou jy van wen? Dan is hierdie vir JOU!
Koop jou Local is Lekker kaartjie en staan ’n kans om R5,000 te wen in Innibos se gelukkige trekking!
8 Mei | I'langa Mall – Ster-Kinekor portaal
12:00 – 16:00
Saam met Jacaranda FM
Koop 'n Local is lekker kaartjie en deel neem aan die opwinding van Innibos se skattejag. Jy kan R5,000 kontant in ons gelukkige trekking wen. Meer bederf by Innibos!
WEES IN by die aksie op 8 Mei!
Koop jou Local is Lekker kaartjies op 8 Mei by I'langa Mall se Ster-Kinekor portaal area en verseker jou plek by een van die grootste feeste van die jaar!
Slegs R675 vir ’n week vol musiek, kuier en ongelooflike vibes!
Met trots ondersteun deur I'langa Mall – jou bestemming vir alles lekker!
#innibos2026 #LocalisLEKKER
ALLES wat IN is, is by TOYOTA INNIBOS. 2 - 5 Julie 2026!
En dit sluit JOU IN! Alle kaartjieverkope is tans oop. Maak seker jy koop nou sodat dit ligter op jou sak is tydens die fees!
Besoek innibos.co.za
#ToyotaInnibos #AllesWatInIs #StalletjiesWatInIs #BoekeWatInIS #TeaterWatInIs MusiekWatInIs
Op 8 Mei gaan Toyota Innibos, Jacaranda FM en I'langa Mall groot! Kom geniet die dag saam met ons in die mall – Moedersdag is sommer ook sorted.
Koop ’n Local is Lekker-kaartjie vir Ma en wees IN by haar én IN by Innibos. Dan kwalifiseer jy vir die Innibos-skattejag deur I’langa Mall van 14:00 tot 16:00.
Wen R5 000 kontant in ’n gelukkige trekking wat op Jacaranda FM aangekondig word.
Sien jou by I'langa Mall saam met Jacaranda FM by die Ster-Kinekor-portaal.
Kom wees IN… jy wil dit nie misloop nie!