✨Beauty shines brightest when it starts within. Know your worth, wear your confidence, and stay true to who you are.
Make-up done by the amazing @meraki_by_mantoine thank you ✨
#beauty #womansmonth #shinebrighter #knowyourworth
Liefste Louise🩷
Happy Birthday sommer net weer my vriendin!!
Dit was so lekker om jou te kon celebrate - 40 het nog nooit so goed gelyk nie🥂
Jy is alles, jy het die mooiste hart, jou menswees skyn oral wa jy gaan en jy is net een bonnel liefde, en dan is jy nog so BEELDSKOON ook, dis lekker om jou te ken en jou my vriendin te noem ek leer so baie by jou - dankie vir jou liefde en omgee ALTYD vir my en almal om jou!
Ek is vir jou bitter lief en so ongelooflik trots op jou met alles wat jy al bereik het en nog gaan bereik!
Mag jy net geseën wees in alles wat jy aanpak..
Cheers op jou🥂🩷
Tes dankie vir alles my vriendin🤎🤍
Jy maak my lewe werklik ligter, warmer en jy is so opreg, baie dankbaar vir jou!
Dankie dat ons altyd die lekkerste tye saam het en mekaar nooit judge nie, maar wel ook mekaar reg kan help!
Ek het jou lief en waardeer jou so baie!
Ek is trots op jou…
#vriendskap #herhineringe #lewevoluit
Julle twee @met_1_t_etienne en @leotheleeu vir julle is ek lief❤️dankie dat ek deel van hierdie besonderse dag kon wees…ek stap al die pad saam julle van die begin af - en dit maak my eintlik so bewoë!
Julle twee is vir my so spesiaal!
Laat julle LIEFDE vir altyd so mooi deur mekaar skyn en hou aan om mekaar so mooi aan te vul🤍
Dankie vir die vriende wat julle vir my is.
Cheers op julle en julle liefde🥂
#deveervillierswedding #mrenmr #liefdewen