Op die vrou wat n dag te laat nooit te laat is nie. Tot vandag toe noem ek tannie nog tannie. Maar dankie dat ek uit volle bors kan skree ek het ‘n ma in my lewe by gekry. Wat n voorreg. Ek het Tannie Lief! 🤍🤍
Ons is vreemd, maar ons is ons. Vandag staan ek opasgevolg van mamma. Mamma is anders maar ons anders. Mamma wil nie op dae gevier word wat nie van mens verwag word nie anders voel mamma skuldig en sommer vreemd. Ek vier mamma sommer elke ander dag behalwe op mamma se verjaarsdag en moedersdag. Dis bae meer dae en baie cooler. Lief mamma 🤍
Du Randt, Lief vir jou soos my eie. Geluk met jou Verjaarsdag. Ek bid dat jy nooit sal Vergeet van die dromer wie jy nou is nie. Geluk Ben. Ek het jou baie lief