Ons netbal eerstespan dring deur na die kwartfinaal uitspele wat Dinsdag 19 Mei plaasvind.
Julle dames maak ons trots!
#roadtofinals #quarterfinals #winnersinthemaking
EDUPLEX KARNAVAL!
Saterdag, 23 Mei
Almal is welkom!
Die toegang is gratis.
R300 vir die speelpark - heeldag toegang.
Verskeie kos en mark stalletjies.
Kom kuier saam!🎡🎪🎠🎢
Die Hoërskool se raakpraters het die afgelope naweek hul stemme laat hoor tydens die ATKV Redenaars se uitdunronde.
Ons is baie trots op julle!
#Redenaars
#Eduplex
#SprekerWeesIsNfees
Ons vier hemelvaart op ‘n besonderse manier!
Lukas 24:50-51
“En Hy het sy hande opgehef en hulle geseën. En terwyl Hy hulle seën, het Hy van hulle geskei en is in die hemel opgeneem.”
HEMELVAARTDAG / ASCENSION DAY
“Galilese manne, waarom staan julle en kyk na die hemel? Hierdie Jesus wat van julle opgeneem is in die hemel, sal net so terugkom soos julle Hom na die hemel sien weggaan het.” — Handelinge 1:11
Wat ‘n spesiale manier om Hemelvaart te vier. juffrou Mardi het vir ons soveel simbole gewys om te onthou dat die Here steeds hier teenwoordig is.
Today we celebrated the ascension of Jesus Christ — a reminder of hope, grace, and His everlasting presence. 🤍
Hemelvaartdag 14 Mei 2026
Die Graad 8's het hul Gideon Bybels as deel van ons tradisie ontvang. Jesus het opgevaar, maar Hy het ons nie sonder hoop gelaat nie. Hy regeer. Hy tree in. Hy kom weer.
#Hemelvaartdag #KingJesus #ChristelikeGeloof