HEMELVAARTDAG / ASCENSION DAY
“Galilese manne, waarom staan julle en kyk na die hemel? Hierdie Jesus wat van julle opgeneem is in die hemel, sal net so terugkom soos julle Hom na die hemel sien weggaan het.” — Handelinge 1:11
Wat ‘n spesiale manier om Hemelvaart te vier. juffrou Mardi het vir ons soveel simbole gewys om te onthou dat die Here steeds hier teenwoordig is.
Today we celebrated the ascension of Jesus Christ — a reminder of hope, grace, and His everlasting presence. 🤍