Afrikaans is Groot

@afrisgroot

Vars nuus oor Afrikaans is Groot asook Coleske Artists se vrystellings en kunstenaars.
Followers
125k
Following
721
Account Insight
Score
44.55%
Index
Health Rate
%
Users Ratio
173:1
Weeks posts
Postitel: Multimedia-inhoudskepper (KI-gefokus) Ligging: Pretoria, Suid-Afrika Ons is op soek na ’n multimedia-inhoudskepper (wat veral KI-gefokus is) om aan te sluit by ons dinamiese span. Vind alle besonderhede op ons Facebookblad. Hoe om aansoek te doen: Belangstellende kandidate word uitgenooi om hul CV, dekbrief en portefeulje van vorige werk aan [email protected] voor 31 Mei 2026 in te dien. Sluit ook ’n 60 sekonde inleidingsvideo in en vertel ons waarom jy perfek is vir die pos (bonuspunte as jy van KI gebruik kan maak om jou storie te vertel). Sluit assseblief: “Multimedia-inhoudskepper - [JOU NAAM]” in die onderwerplyn in. —————————————————— Job Title: Multimedia Content Creator (AI-Focused) Location: Pretoria, South Africa We are looking for a multimedia content creator (with a strong focus on AI) to join our dynamic team. More info on our Facebook page. How to Apply: Interested candidates are invited to submit their CV, cover letter, and portfolio of previous work to [email protected] before 31 May 2026. Please also include a 60-second introductory video explaining why you are perfect for the role (bonus points if you use AI to tell your story). Please include: “Multimedia Content Creator – [YOUR NAME]” in the subject line.
111 0
24 days ago
❤️ 10 TJOKKENBLOK KONSERTE ❤️ Ons het dit weer gedoen. Tien #AiG26-konserte is nou tjokkenblok. Maar ons het GROOT nuus. ’n Elfde konsert is op pad op 25 November om 19:30.
260 5
1 month ago
Vir die eerste keer in die geskiedenis van die gewilde massakonsert, Afrikaans is Groot, word ’n elfde konsert bygevoeg ná ’n ongekende aanvraag na kaartjies vir die 2026-reeks. Ná die oorweldigende reaksie op kaartjieverkope wat op Dinsdag, 31 Maart geopen het, het die organiseerders besluit om nóg ’n geleentheid vir voornemende kaartjiekopers te bied. Die aanvanklike tien konserte is binne ’n rekordtyd uitverkoop. “Ons spreek ons opregte dank uit aan elke ondersteuner vir hul ongelooflike entoesiasme en geduld,” sê Arnold Coleske, uitvoerende vervaardiger van Afrikaans is Groot. “Hierdie reaksie bevestig die vertroue wat die publiek in die handelsmerk het.” Die elfde konsert vind plaas op Woensdag, 25 November om 19:30 by die SunBet Arena in Pretoria. Met Woensdae wat dikwels as “klein Saterdag” beskou word, bied dié datum die perfekte geleentheid vir meer aanhangers om Afrikaans is Groot te geniet. Kaartjies vir die elfde konsert sal op Woensdag, 1 April om 10:00 beskikbaar wees via @iticketssa . Afrikaans is Groot 2026 beloof om groter, beter en meer onvergeetlik as ooit tevore te wees.
296 14
1 month ago
📍JULIET 22 Mei I’ll never forget that day in Germany… just making music all day with these two special people. Every time I look back at the pictures and videos, I’m reminded of how grateful I am to live this life and create music that comes from the heart. 🎶❤️ 🇿🇦❤️🇩🇪 📷 : @hendri2u
243 34
1 day ago
Vir party mense is gras net gras… 🌱🏉 Maar vir Passie Erasmus? Dis kuns. Dis wetenskap. Dis die fondasie van die game. Wanneer hy nie langs ’n rugbyveld staan en skree “WEES WAKKER!” nie, bou en versorg hy landskappe met dieselfde passie waarmee hy skole rugby leef. Ons sien jou hart, Passie. Maar nóg meer, ons sien jou passie. 👊🔥 #WeesWakker #VirsekerNoordvaalCup #SkoleRugby @passieerasmus
372 0
1 day ago
⭐️ Hier is Coleske se topvyf liedjies hierdie week, soos geluister deur jóú op stroomdienste soos Spotify, Apple Music en YouTube. Baie geluk aan hierdie kunstenaars. #1 @_riaan_benade_ - Kattebak #2 @jacobusmusiek - Mila #3 @chris.steyn_ - Ek Kom Jou Haal #4 @onsmusiek - Sou Jy? #5 @karlienvanjaarsveld - As Jy My Roep 🎶 Watter liedjie van hierdie kunstenaars speel die meeste op jou speellys?
126 5
1 day ago
n Paar “behind the scenes” fotos van vandag se musiek video wat ons geskiet het. My nuwe liedjie “Jag en Visvang” is 29 Mei beskikbaar! Hierdie een gaan julle deur die winter dra. Kan nie wag dat julle hom hoor nie! 📸- @lizanelnel
1,673 44
3 days ago
Bespreek @onsmusiek vir jou fees, funksie of geleentheid! Vra gerus ons agente oor ons groot vermaak, ligter reiskostes 10% afslag promosie wanneer jy ONS vasmaak tussen nou en September 2026. ✈️🚗 Die aanbod is slegs geldig vir reiskoste in ’n 300km radius en onderhewig aan kunstenaarbeskikbaarheid. Standaard B’s en V’s geld. 📧: [email protected] #cam #grootvermaak #ligterreiskoste
176 23
3 days ago
😂🤣 Ons het nie geweet @ricusnel kan só beweeg nie. Wat dink jy van sy oudisie? Sal hy in die volgende @karlienvanjaarsveld musiekvideo kan dans? Wys ons jou dans op #AsJyMyRoep.
1,780 181
4 days ago
Bespreek @appelmusiek vir jou fees, funksie of geleentheid! Vra gerus ons agente oor ons groot vermaak, ligter reiskostes 10% afslag promosie wanneer jy Appel vasmaak tussen nou en September 2026. ✈️🚗 Die aanbod is slegs geldig vir reiskoste in ’n 300km radius en onderhewig aan kunstenaarbeskikbaarheid. Standaard B’s en V’s geld. 📧: [email protected] #cam #grootvermaak #ligterreiskoste
34 0
4 days ago
Juliet 22 May📍
277 18
5 days ago
Indien jy nog nie jou kaartjies vir #AiG26 het nie, stel ons voor jy maak sommer nou so. 🎟️ Daar is nog net 300 kaartjies oor! 😱 Kry joune by @iticketssa . Afrikaans is Groot word met trots aan jou gebring deur Virseker in samewerking met Laeveld Agrochem, AFGRI, Belgravia Gin, Betify en Time Square.
119 1
5 days ago