Ironman 70.3 (Durban)!!
Wie van jull dink ek gaan dit kan klaarmaak?๐โโ๏ธ
Hartlike dankie aan @kingpriceins dat julle my uithelp en gechallenge het vir die wonderlike wedloop ๐๐ด๐
Ek kan ook nie wag om n verskil in ander mense se lewens te maak deur Terugploeg.
In die bos proe die bier beslis beterโฆ maar wanneer @chris.steyn_ op die verhoog is, proe die lewe sommer soet soos heuning! ๐ฏ๐ถ
Of jy nou โn fees beplan of net โn aand onder die sterre soek โ Chris bring die klank van egtheid en gevoel wat jou gehoor sal laat terugkom vir meer.
๐คBoek hom vandag nog!
๐ง [email protected]
๐ 084 381 7627
@kapstadtbrauhausdurbanville julle was CRAZY gewees!!
Dankie aan almal wat kom kyk het, sonder julle sou die toer nie so lekker gewees het nie!๐ช๐ผ
Dankie Langebaan vir julle amazing plek!!
As julle vanaand n lekker show wil kom kyk, ons is by @kapstadtbrauhauslangebaan vanaand 20:00๐ช๐ผ๐ช๐ผ
Kaartjies beskikbaar by die deur of op Quicket!
We are so excited to have Chris Steyn in the house this Friday. ๐ถ๐ There are still tickets available via Quicket. Get yours before they sale out. ๐๏ธ
Doors open at 6pm. See you then.
Bespreek @chris.steyn_ vir jou fees, funksie of geleentheid!
Vra gerus ons agente oor ons groot vermaak, ligter reiskostes 10% afslag promosie wanneer jy Chris vasmaak tussen nou en September 2026. โ๏ธ๐
Die aanbod is slegs geldig vir reiskoste in โn 300km radius en onderhewig aan kunstenaarbeskikbaarheid. Standaard Bโs en Vโs geld.
๐ง: [email protected]
#cam #grootvermaak #ligterreiskoste