spot die kameelperd
hierdie is waar als begin het en waar ons besig is om verder te side quest vir julle 🖤
nuwe tune drop donderdag - DIE WATER
#afrikaans #moegoe
Eerste OM DIE DAM 50 km 🏃🏽 Dit was fokken tough😂 Dankie @biance_smit dat jy my langs die pad gekry het, al wou die speed cops jou stop😘 En @santie1125@roelie_botha ek waardeer al julle ondersteuning❤️