Radio Tygerberg 104FM

@tygerberg104fm

Inspirasie | Motivering | Christenstem van Suid-Afrika
Followers
18.5k
Following
511
Account Insight
Score
37.03%
Index
Health Rate
%
Users Ratio
36:1
Weeks posts
VREESLOOS 2026 | Hoërskool Hugenote, Wellington Ons eerste besoek aan Hoërskool Hugenote… en WOW. Hierdie “klein” skool het vandag GEES gebring op ’n GROOT manier! Hugenote, julle het beslis ’n indruk gemaak… maar nou kom die groot vraag: gaan hierdie Wellington-span dit deurvoer tot in die finaal? 👀 Kom ons kyk hoeveel keer hierdie video gelike en geshare kan word dié week! Bly ingeskakel en volg die #Vreesloos-reis saam met Radio Tygerberg 104FM #Vreesloos #WiesBang #HoerskoolHugenote #Wellington KleinMaarMagtig Vreesloos2026
268 12
1 hour ago
PLEDGE 2026 | Wees deel van ons Pledge Geleentheid volgende week. Kom saai in vrugbare grond en help ons om sterker in ons gemeenskap, vir ons gemeenskap te wees. #OnVerkondigChristus #pledge2026 #RadioTygerberg104fm #104FM
10 0
1 hour ago
PLEDGE 2026 | Wees deel van ons Pledge Geleentheid volgende week. Kom saai in vrugbare grond en help ons om sterker in ons gemeenskap, vir ons gemeenskap te wees. #OnVerkondigChristus #pledge2026 #RadioTygerberg104fm #104FM
12 0
2 hours ago
LAASTE KANS | Soms kan jou rol as huweliksmaat en ouer oorweldigend voel… maar jy hoef dit nie alleen te hanteer nie... Focus on the Family, in samewerking met Radio Tygerberg 104FM, nooi jou uit om doelbewus stil te word en nuwe perspektief te kry tydens ’n reeks diep en betekenisvolle werkswinkels. 19 – 22 Mei | Kaapstad 🎤 Aangebied deur Hettie Brittz en Louis Brittz Spesifiek vir 19 Mei: “Kweek 'n huwelik met karakter” Kom ontdek weer die uniekheid van jou huwelik en bou doelbewus aan ’n sterker, gesonder verhouding. 👉 Besoek radiotygerberg.co.za en klik op die Louis & Hettie Brittz-banier om jou kaartjies te bespreek, of gaan na safamily.co.za Bespreek sommer nou jou plek – beperkte sitplekke beskikbaar!
3 0
10 hours ago
KRAGBRON | Maar my liefde sal Ek van hom nie terughou nie, my trou nie verbreek nie. PSALMS 89:34 AFR83
12 0
10 hours ago
LAASTE KANS | Soms kan jou rol as ouer oorweldigend voel… maar jy hoef dit nie alleen te hanteer nie. Focus on the Family, in samewerking met Radio Tygerberg 104FM, nooi jou uit om doelbewus stil te word en nuwe perspektief te kry tydens ’n reeks diep, betekenisvolle werkswinkels. 📅 19 – 22 Mei | Kaapstad 🎤 Aangebied deur Hettie Brittz en Louis Brittz Spesifiek vir 19 Mei: “Growing Kids with Character” Leer hoe om doelbewus karakter by jou kinders te kweek en hulle toe te rus met waardes wat hulle vir die lewe sal dra. Ontdek praktiese maniere om sterk, verantwoordelike en selfversekerde kinders groot te maak. 👉 Besoek radiotygerberg.co.za en klik op die Louis & Hettie Brittz-banier om jou kaartjies te bespreek, of gaan na safamily.co.za Bespreek sommer nou jou plek – beperkte sitplekke beskikbaar!
1 0
1 day ago
TOP 10 | 3, 2, 1.. Gekies deur julle, hier is ons gunstelling top 10 treffers vir die week. Wie het hierdie week die top 3 behaal? Just believe wer in die eerste plek🤩 Comment asseblief jou gunstelling en hou die spasie dop. #MusiekvirdieSiel #TOP10 #LOCALISLEKKER l
9 0
2 days ago
MAMMA | Het jy al jou plek bespreek? Soms kan jou rol as ma oorweldigend voel… maar jy hoef dit nie alleen te hanteer nie. Focus on the Family, in samewerking met Radio Tygerberg 104FM, nooi jou uit om doelbewus stil te word en nuwe perspektief te kry tydens ’n reeks diep, betekenisvolle werkswinkels. 📅 19 – 22 Mei | Kaapstad Aangebied deur Hettie Brittz en Louis Brittz Spesifiek vir 19 Mei: “8 sleutels vir immergroen ma-wees" Ontdek hoe om as ma vars, veerkragtig en doelgerig te bly – selfs in die middel van ’n besige lewe. Leer praktiese sleutels om jou energie te beskerm, jou rol met vreugde te leef en volhoubaar in jou gesin te floreer. 👉 Besoek radiotygerberg.co.za en klik op die Louis & Hettie Brittz-banier om jou kaartjies te bespreek, of gaan na safamily.co.za Moenie uitmis nie – bespreek nou jou plek!
1 0
2 days ago
Johnny Davids se stem leef voort… Meer as ’n maand ná sy afsterwe raak sy musiek steeds harte aan. Sy splinternuwe enkelsnit, “Gee my weer lewe”, is nou beskikbaar op alle digitale platforms. Ons het die voorreg gehad om met Lizel Davids en Jean-marc Meyer in die ateljee te gesels oor Johnny se nalatenskap, sy musiek en die hart agter die lied. Dit was ’n besonderse en emosionele oomblik. ❤️ Die volledige potgooi-onderhoud sal volgende week op ons webtuiste beskikbaar wees. Luister nou na “Gee my weer lewe" op jou gunsteling platform. #Odetojohnny #GeeMyWeerLewe #LiftKlub
107 1
2 days ago
Het jy al jou plek bespreek? Soms kan jou rol as ma oorweldigend voel… maar jy hoef dit nie alleen te hanteer nie. Focus on the Family, in samewerking met Radio Tygerberg 104FM, nooi jou uit om doelbewus stil te word en nuwe perspektief te kry tydens ’n reeks diep, betekenisvolle werkswinkels. 📅 19 – 22 Mei | Kaapstad Aangebied deur Hettie Brittz en Louis Brittz Spesifiek vir 19 Mei: “8 sleutels vir immergroen ma-wees" Ontdek hoe om as ma vars, veerkragtig en doelgerig te bly – selfs in die middel van ’n besige lewe. Leer praktiese sleutels om jou energie te beskerm, jou rol met vreugde te leef en volhoubaar in jou gesin te floreer. 👉 Besoek radiotygerberg.co.za en klik op die Louis & Hettie Brittz-banier om jou kaartjies te bespreek, of gaan na safamily.co.za Moenie uitmis nie – bespreek nou jou plek!
3 0
3 days ago
IN DIE ATELJEE | Vir 28 jaar lank was Dr Raymond Lombard ’n konstante stem van hoop, waarheid en geloof op die luggolwe van Radio Tygerberg104fm. Die Real Brekfis span gesels met dr. Raymond oor sy nuwe seisoen in sy lewe. Dankie van Radio Tygerberg - jou lewe getuig van iemand wat skaamteloos God se Woord verkondig het. Luister Hier: https://iono.fm/e/1676231 #RadioTygerberg104fm #104Fm #drRaymondLombard
61 0
3 days ago
KRAGBRON | Groot is die Here en besonder lofwaardig; sy grootheid is ondeurgrondelik. PSALMS 145:3 AFR20
57 1
3 days ago