Home rouvehPosts

Rouve Hattingh

@rouveh

Followers
685
Following
1,294
Account Insight
Score
24.02%
Index
Health Rate
%
Users Ratio
1:1
Weeks posts
My beste este vriendin, ons rots & die ultimate voorbeeld van liefde 🤍
0 2
7 days ago
Ons groot geskenk is 3 weke oud en die hele familie is verlief op haar! Sy is so n dierbare, geliefde dogtertjie 🙏🏼💗👼🏻
138 26
17 days ago
Ons pragtige kleindogtertjie is gebore. Ons harte loop oor vir ons volmaakte geskenk. Mag sy n vreugdevolle lewe hê. Sy is klaar so geliefd 🙏🏼
114 30
1 month ago
Liewe Lawwe Luna, so akward, so dierbaar, so voorspelbaar. Ons lief alles van jou, ons eie klein queen
43 3
1 month ago
Wat n lekker pienk middag! Mila is nou uit alle oorde verwelkom. Baie dankie vir elkeen wat vir Simone en Mila so bederf het. 💗🎀🌸
77 6
2 months ago
Ons hele familie sien so baie uit na Marcel en Simone se dogtertjie om haar opwagting te maak aan die einde van hierdie maand! Saam met hulle vriende het ons n piekniek op die gras gehou, die girls het almal saamgewerk om vir Mila die mooiste mobile te maak terwyl die mans hulleself besig gehou het met prettige games. Lekker gekuier, heerlik geëet en Mila behoort nou behoorlik welkom te voel! So blessed 💗
72 14
2 months ago
My liefste Amelie, hoe wens ek ons kon jou langer by ons hou. Jy was almal se liefling en die grootste flirt op aarde. Die bure het selfs albums op hulle fone gehad met foto’s van jou besoekies. Ons Hollandse buurman het verklaar dat hulle jou gereeld onthaal. En nou los jy ons net met die mooiste memories. En my oě bly soek na waar jou klein lyfie se gunsteling lêplekkies was. Rus sag liefste Ammelammie
68 17
2 months ago
Enigiemand wat my ma ken weet my ma is die mens wat mense bel wanneer hulle nie meer weet wie anders om te bel nie. Sy bly kalm in die chaos, luister sonder om te onderbreek en sy’t altyd ‘n oplossing. Ek bel haar soms so baie dat ek antwoord met “jammer ek is so knaend”. Nie net omdat sy my ma is nie, maar omdat dit só lekker is om haar vriendin ook te wees. Sy is ‘n voorbeeld. Van sagtheid. Van integriteit. Van keer op keer vir deernis te kies, selfs wanneer dit makliker sou wees om dit nie te doen nie. Sy het my geleer dat sagtheid en sterkheid nie teenoorgesteldes is nie. Haar grootsheid is sag. ‘n Teenwoordigheid wat die wêreld ligter laat voel, bloot deur daar te wees. Sy herinner my altyd dat enigiets moontlik is waneer ek begin twyfel. Ek weet almal dink hulle het die beste ma, maar ek dink ek wen ❤️
0 30
3 months ago
Vandag is dit een jaar wat my hart elke dag in n miljoen stukke breek en ek dit net nie regkry om die stukke weer mooi bymekaar te kry nie. Jy het ons agtergelaat met soveel mooi memories en ek hoor nog jou bulder lag in my kop. Ons sien jou oral om ons en weet jy is daar. Eendag gaan ons mekaar almal weer sien. Ons bly elke dag na jou verlang en is lief vir jou xx
134 57
4 months ago
Hier is wel n groot verandering oppad - binnekort is julle 3! Kan nie wag nie!
62 6
4 months ago
Na 20 jaar het nog niks verander nie!
36 4
4 months ago
Baie geluk met jou 30e verjaarsdag! Kan nie glo die jare het so vinnig verbygevlieg nie. En wat n heerlike travelpartner is jy nie om hierdie lewensreis mee saam te doen nie. Dankie vir elke dag van elkeen van hierdie 30 jare. En veral vir hierdie jaar wat jou liefde en omgee my so baie gehelp het. Steeds bly dat jy in my kar kom klim xxx so lief vir jou 💗
102 24
5 months ago