Home rookseinPosts

Rooksein

@rooksein

[email protected] @dianmaritz88 @a.n.z.e.l.l.e @renierwest @universalmusiek Pre-Save "Wie Anders" hier ⬇️⬇️⬇️
Followers
26.6k
Following
92
Account Insight
Score
58.46%
Index
Health Rate
%
Users Ratio
290:1
Weeks posts
Wie Anders - 13 Maart Pre - Save link in die bio🤎
829 7
2 months ago
Wie Anders - 13 Maart Die sound is nou live!!
633 4
2 months ago
Vir alles Wie anders
2,284 13
2 months ago
🔥 BOKSBURG, maak reg vir ’n MASSIVE aand! 🔥 **Rooksein, Danny Smoke en Elandré** kom live na **Wildebeest Boksburg** op **Vrydag, 3 Julie 2026** — en hierdie is een show wat jy nie wil mis nie. 🎤 Live music 🔥 Big energy 🎟 Limited tickets available **Doors open: 18:00** 🎫 Tickets: Early Bird: R100 (Slegs 200 kaartjies) 2nd Phase: R130 Final Phase: R150 📲 **Book now via WhatsApp at: 065 873 8907 Tag jou mense en maak seker julle is daar! #Rooksein #DannySmoke #Elandre #WildebeestBoksburg #UltimateEvents LiveMusicSA BoksburgEvents AfrikaansMusic SouthAfricanMusic
310 4
3 days ago
Happy Birthday Anzellious!!!🥳🥳 @a.n.z.e.l.l.e
262 7
11 days ago
Okay ons mag dalk nou klaar wees met die small people jokes, Anzelle is nou kwaad😂 tag jou klein vriend vir ń laaste keer!
0 16
12 days ago
Dag 3/3 die heel laaste dag in die studio! Elandré (miskien) Anke ( woordeloos storie) was in die studio en ongelukkig kon Anke du Preez ( weet jy) nie saam ons kuier by Universal nie maar sy record haar deel in die Kaap! 🔥
0 3
14 days ago
Dag 2/3 Anri (kyk op) en Carmen (sing vir jou) was in die studio gewees vir dag 2 !🔥
0 4
15 days ago
Dag 1/3 Rikus (10 uit 10) Wiesner (Rooksein) en Karien ( Vroegoggend koffie) was in die studio !🔥
0 25
15 days ago
Ons het die laaste 3 dae saam die finaliste vir die Rooksein kompetisie spandeer by Universal Studios, en hier is wat ons doen en ons is so opgewonde vir wat nog kom!😏
0 11
16 days ago
So lyk dit op die pad🕶️
770 2
18 days ago
Tag jou klein vriend😂
9,324 145
21 days ago