Modeparade 2026
Images by : @seymsbruggerphoto
Order images at https://photofrog.co.za/buy/mmdv4
#fashion #models #helpmekaarkollege #seymsbruggerphotography
Wat ‘n enorme groot voorreg om die modeparade te kon open! My klein dogtertjie-hart staan in awe! 🌸🌸🌸
Dit was vir ons só spesiaal om saam met so ‘stunning’ groep modelle te werk. Die manier waarop julle mekaar help, ondersteun en saamwerk agter die skerms was iets besonders. Baie dankie aan Arliene en Linda vir die uitnodiging en vir hoe spesiaal julle ons laat voel het van begin tot einde.
En aan die hele Moda Span, dankie vir al die harde werk agter die skerms, julle laat alles moeiteloos lyk, maar die passie, detail en liefde wat ingaan in elke oomblik wys regtig.
Niks sou moontlik wees vir Naak sonder @annleecouture nie, waarvoor ek oneindig dankbaar is.
Dankie mooiste @miaanneokennedy dat jy in ‘n Naak ontwerp jou draai op die loopplank gemaak het as MC. Dit was ‘n groot hoogtepunt om tyd saam met jou deur te bring! Die gehoor het net so aan jou lippe gehang!
Ons sien julle volgende jaar weer!
🌸🌸🌸
Geniet die agter die skerms video 😉
Met liefde uit die oudedoos
Modeparade 2026 images now live and available !
Link in stories or dm me for link
https://photofrog.co.za/buy/mmdv4
#seymsbruggerphotography #modeparade #fashion