Cosy Kosmos bied stylvolle en gerieflike akkommodasie in die hart van Windhoek. 🌿
Met ’n volledige toegeruste kombuis, WiFi, werkspasie en moderne geriewe, is dit ideaal vir beide kort- en langtermynverblyf.
Ontspan op jou stoep en geniet die gerief van veilige parkering en 24-uur toegang.
📲📞 061 255 985
🔹 Unit 9:
/rooms/1353385032767227666?viralityEntryPoint=1&s=76
🔹 Unit 10:
/rooms/1353395280322708088?viralityEntryPoint=1&s=76
Chill with an ice-cold Clausthaler and crank up the Saturday heat! 💃🥳
The Clausthaler Top 10 is here to set your weekend on fire!
🇳🇦🎙️ Namibia’s #1!
📻 94.1 FM | 📺 DStv 877 | 📡 GOtv 317
🌐 Listen live: .na
📲 Download the Kosmos 94.1 app: /bg04uf
💬 WhatsApp us: 085 127 3000 | ☎️ Studio: 94100
🎶 It’s time for the Clausthaler World Chart Show with Laimi! 💚 Answer this question and stand the chance to win a 24 pack of Clausthaler non-alcaholic brewing.
Tune in untill 15:00 for the hottest hits, good vibes, and a weekend soundtrack that keeps you moving! 🔊✨
🇳🇦🎙️ Namibië se nommer 1!
📻 94.1 FM | 📺 DStv 877 | 📡 GOtv 317
🌐 Luister aanlyn: .na
📲 Laai die Kosmos 94.1-toep af: /bg04uf
💬 WhatsApp: 085 127 3000 | ☎️ Studio: 94100
#ClausthalerMusicWorld #Kosmos941 #ChartShow #WeekendVibes #GoodMusic
🎶 It’s time for the Clausthaler World Chart Show with Laimi! 💚
Tune in from 12:00 till 15:00 for the hottest hits, good vibes, and a weekend soundtrack that keeps you moving! 🔊✨
🇳🇦🎙️ Namibië se nommer 1!
📻 94.1 FM | 📺 DStv 877 | 📡 GOtv 317
🌐 Luister aanlyn: .na
📲 Laai die Kosmos 94.1-toep af: /bg04uf
💬 WhatsApp: 085 127 3000 | ☎️ Studio: 94100
#ClausthalerMusicWorld #Kosmos941 #ChartShow #WeekendVibes #GoodMusic
😩 Maandae voel soos ’n hele maand… maar die naweek? Knip net een keer jou oë en dis alweer Sondag-aand 😭⏳
Wat gaan jy hierdie naweek doen?😂😂😝
🇳🇦🎙️ Namibië se nommer 1!
📻 94.1 FM | 📺 DStv 877 | 📡 GOtv 317
🌐 Luister aanlyn: Kosmos 94.1
📲 Laai die Kosmos 94.1-toep af: Kosmos 94.1 App
💬 WhatsApp: 085 127 3000 | ☎️ Studio: 94100
#MaandagMood #NaweekWaarIsJy #TeVinnigVerby #WerkWeek #DisNieRegNie WeekendVibes AfrikaansHumor Mood
🌀 Dink jy, jy kan die doolhof baasraak? 👀⏱️
Begin by BEGIN en kyk of jy jou pad tot by EINDE kan vind. 😅👇
Maar hier is die uitdaging… hou tyd en vertel ons in die kommentaar hoe lank dit jou geneem het om klaar te maak! 🧩🔥
⚠️ Moet nie loer nie… die antwoord is op skyfie 2 😉👀
Daag jou vriende en familie uit om te kyk wie die vinnigste is 👏
🇳🇦🎙️ Namibië se nommer 1!
📻 94.1 FM | 📺 DStv 877 | 📡 GOtv 317
🌐 Luister aanlyn: .na
📲 Laai die Kosmos 94.1-toep af: /bg04uf
💬 WhatsApp: 085 127 3000 | ☎️ Studio: 94100
#Kosmos941 #Doolhof #MazeChallenge #BreinPret #PuzzleChallenge #KosmosFM #Namibia #SpeelSaam #TimeChallenge
🚶♂️⚠️ In die nuutste Roadwatch-episode het Francois Lottering met voetgangers gesels oor die belangrikheid van veiligheid in die vroeë oggendure, wanneer voetgangers nie altyd duidelik sigbaar is nie.
Kyk die episode hier 👇
/share/v/1B9NdeA9Lh/
🇳🇦🎙️ Namibië se nommer 1!
📻 94.1 FM | 📺 DStv 877 | 📡 GOtv 317
🌐 Luister aanlyn: .na
📲 Laai die Kosmos 94.1-toep af: /bg04uf
#Roadwatch #Padveiligheid #VoetgangerVeiligheid #WeesSigbaar #VeiligOpDiePad #Namibie #Kosmos941 #FrancoisLottering
🌊⚠️ Padsluiting kennisgewing
Motoriste word in kennis gestel dat die Oranjerivier tans oorstroom, wat gelei het tot die sluiting van die C13-grondpad tussen Rosh Pinah en Aussenkehr. 🚧
Die pad is sowat 12 km vanaf die Sendelingsdrift-grenspos onder water en is tot verdere kennisgewing vir alle verkeer gesluit. ❌🚗
Moet asseblief nie probeer om deur oorstroomde gedeeltes te ry nie - dit kan lewens in gevaar stel en voertuie beskadig. 🙏
Die Paaie-owerheid monitor die situasie noukeurig en verdere opdaterings sal gegee word soos toestande verander. Gebruik alternatiewe roetes waar moontlik. 🛣️
🇳🇦🎙️ Namibië se nommer 1!
📻 94.1 FM | 📺 DStv 877 | 📡 GOtv 317
🌐 Luister aanlyn: .na
📲 Laai die Kosmos 94.1-toep af: /bg04uf
💬 WhatsApp: 085 127 3000 | ☎️ Studio: 94100
Video: Verskaf
#Padsluiting #Oranjerivier #Oorstromings #Padveiligheid #Namibië RoshPinah Aussenkehr RoadSafety FloodWarni
✈️🇳🇦 Sterkte aan Elizabeth Isai, Sjef Ralf en Sjef Curt wat Namibië in Wallis gaan verteenwoordig by die “Worldchefs Global Chefs Challenge Finals”! 👩🏾🍳🌍
Julle harde werk en passie maak Namibië trots. Gaan wys die wêreld wat Namibiese talent kan doen! 🇳🇦✨
🇳🇦🎙️ Namibië se nommer 1!
📻 94.1 FM | 📺 DStv 877 | 📡 GOtv 317
🌐 Luister aanlyn: .na
📲 Laai die Kosmos 94.1-toep af: /bg04uf
💬 WhatsApp: 085 127 3000 | ☎️ Studio: 94100
Foto: Verskaf
#TeamNamibia #Worldchefs #GlobalChefsChallenge #NamibianChefs #RoadTo
Wakker word saam met Jean-Louis Knouwds en Yanna Smith! Elke oggend vanaf 06:00 tot 10:00! 🤩☀️
Die beste manier om wakker te word! ☕⚡
🇳🇦🎙️ Namibië se nommer 1!
📻 94.1 FM | 📺 DStv 877 | 📡 GOtv 317
🌐 Luister aanlyn: .na
📲 Laai die Kosmos 94.1-toep af: /bg04uf
💬 WhatsApp: 085 127 3000 | ☎️ Studio: 94100