Jaques Pretorius

@jaquespre

Followers
496
Following
709
Account Insight
Score
22.75%
Index
Health Rate
%
Users Ratio
1:1
Weeks posts
Happy chrismas and a merry new year.❤️❤️❤️
12 0
1 year ago
To the one who’s been my day-one, my strongest ally, and my ride-or-die – my brother. You’ve always had my back, no questions asked. Here’s to the laughs, the battles, and the victories we’ve shared. Blood makes us brothers, loyalty makes us family. Proud of you, always. 🔥 #brotherhood #BroCode #BrotherBond #BloodAndLoyalty #StrongerTogether #FamilyOverEverything #BuiltDifferent #UnbreakableBond #RideOrDie #AlphaVibes #StrengthInBlood #SupportSystem #ManOfHonor #ProudBrother #NoHoldsBarred #FamilyMatters #WarriorSpirit #TrueBrotherhood #RespectEarned #LegacyBuilders #BrothersForLife
18 2
1 year ago
9 0
1 year ago
N glassie op die moeders wat by ons staan en ons nog vas hou. Gelukkige moeders dag. N glassie op ons rose wat skyn van bo af en in ons gedagtes is. Gelukkige moeders dag.
0 0
2 years ago
0 0
2 years ago
The joys of doing sport again.🏑
6 0
2 years ago
Hoe tyd vlieg. Dis nou al 10 maande verby my vrou en dankie vir jou en wie jy is. Eknis lief vir jou.❤️❤️❤️
5 0
3 years ago
Dit was ons eerste val-in-die-tuins dag as getroudes en ek will net vir jou se ek kan eerlik waar nie wag vir die volgende een vir die res van my lewe.❤️❤️❤️ Elke dag, elke seconde van die res van my lewe❤️ My liefde vir jou is onvoorwaardelik en blywend.�Vir jou belowe ek om altyd gerusstellend te wees. My liefde vir jou beskerm jou en is eerbaar.�Aan jou belowe ek om altyd getrou te wees. My liefde vir jou is begrip en passievol.�Aan jou belowe ek om altyd deernisvol te wees. My liefde vir jou is bedagsaam en koesterend.�Aan jou belowe ek om altyd toegewyd en omgee te wees. My liefde vir jou is geduldig en vriendelik.�Aan jou belowe ek dit altyd tot die einde van die tyd. My liefde vir jou is onbaatsugtig en vergewensgesind.�Vir jou belowe ek dit altyd, so lank as wat ek lewe. My liefde vir jou is toegewyd en bemoedigend.�Vir jou belowe ek om altyd te luister en nooit ompad te wees nie. Ek belowe om vir jou te wys, my vrou, dat ek jou liefhet in alles wat ek doen.�Ek kan hierdie dinge belowe, want met my hele hart is ek lief vir jou.
15 0
3 years ago
My lewe, my lied wat my hart klomp is jy die een wat dit saam sing. Eknis lief vir jou
11 1
5 years ago
Ons is n jaar oud vandag, en kon vir n beter 4-pootige kind vra nie. 🐶🐶
16 0
5 years ago
Gelukkigste is elke oomblik saam jou.❤️
13 0
5 years ago
This will be my 5th one that i have been apart of but the first one i had the opportunity to light. Flawless virtual show that happened last night. Somthing different but it worked and all run smoothly.
12 0
5 years ago