Kort hare, lang hare, snor, baard… jy’t al baie ‘looks’ gehad. Gelukkig het ek deur almal goeie smaak gehad 😉 maar jou lag, jou mooi hart en jou persoonlikheid bly vir altyd my gunsteling ❤️ Happy you day,happy yay day!
Happy mother flippen candles on your cake day! 😁😘 I Love you ❤️❤️❤️ @sanfran_disco