Baie geluk ook aan Amie wat gekies is as Laerskool Paarl Gimnasium se Eerstespan Netbalkaptein van 2026.
Dit is ‘n GROOT voorreg!
‘n Pragtige en spesiale okkasie🇬🇳
Eerstespan klere oorhandiging❤️💛💚
Ami sluit haar Laerskool atletiek loopbaan af met 4 x items by die Suid-Afrikaanse Atletiek Kampioenskappe:
1ste: Aflos
4de: 200m Hekkies
5de: Verspring
Semi-Finaal: 75m Hekkies
Wat ‘n heerlike hoogtepunt!
Dit was ‘n besige en vol SA’s, met baie lag en trane. In die 200m Hekkies finaal, hoor sy nie die afsitter se skoot nie, en spring 2tree na die res eers weg. Mis ongelukkig die podium as gevolg daarvan, maar veg haar plek vorentoe tot in die 4de plek.
So Trots op jou Ami!💙
My twee gunsteling manne verjaar vandag!
Baie geluk Ockie en Ockert!!!!
Ek konnie vir ‘n beter man, en seuntjie gevra het nie! Kindred spirits, en ons is ongelooflik lief vir julle!!!! 🩷
Baie geluk met jou 13de verjaarsdag Ami!!
Jy is ‘n dogtertjie wat die lewe met albei hande aangryp! Jy gaan voluit!
Jy is lief vir ander mense, en jy is lief vir die Here. Dis lekker om ‘n mensie soos jy groot te maak! Happy birthday! 🎉🩷