Home hs_fparkPosts

Hoรซrskool Fichardtpark

@hs_fpark

๐Ÿซ Diรฉ voorkeurskool in Bloemfontein. ๐Ÿ“ 24 Hudsonrylaan, Fichardtpark, Bloemfontein ๐Ÿ“˜ Dis hier waar Fichies glo, werk en dien.
Followers
4,320
Following
106
Account Insight
Score
31.28%
Index
Health Rate
%
Users Ratio
41:1
Weeks posts
Hoรซrskool Fichardtpark beskik tans oor die volgende vakature:
27 0
4 days ago
๐—ช๐—˜๐—˜๐—ž๐—ฃ๐—ฅ๐—ข๐—š๐—ฅ๐—”๐— : ๐Ÿญ๐Ÿญ - ๐Ÿญ๐Ÿฒ ๐— ๐—˜๐—œ ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฒ ๐Ÿฆ
50 0
5 days ago
๐—ฉ๐—ข๐—ข๐—ฅ๐—ง๐—ฅ๐—˜๐—ž๐—ž๐—˜๐—ฅ๐—ฆ: ๐—ž๐—ข๐— ๐— ๐—”๐—ก๐——๐—ข๐—ž๐—”๐— ๐—ฃ Die naweek is ons Brandkop Voortrekkers steeds besig met hul Kommandokamp op Doornkloof, waar daar gefokus word op natuurbewaring, spanwerk en natuurlik baie pret saam as โ€™n Kommando! As deel van hul Natuurbewaring-spesialisasie is die Voortrekkers tans besig om โ€™n gedeelte van die Trekkerspoor-wandelroete op Doornkloof met klippe uit te bou. Tussen al die harde werk deur word daar ook lekker gekamp en herinneringe gemaak! ๐Ÿ”ฅ #fichietrots #brandkop #voortrekkers #kommandokamp
53 0
2 hours ago
๐—™๐—œ๐—–๐—›๐—œ๐—˜-๐—”๐—Ÿ๐—จ๐— ๐—ก๐—œ ๐—ง๐—ฅ๐—ข๐—ง๐—ฆ ๐Ÿ‰ Eddie Davids, โ€™n matrikulant van 2016 van Hoรซrskool Fichardtpark, maak steeds die Fichie-familie trots met sy prestasies op die rugbyveld. Eddie, wat vir die Leeus in die VRK uitdraf, toer tans saam met die span in Dublin, Ierland. Dit is altyd besonders om te sien hoe ons oud-leerlinge hul talente uitleef en op nasionale en internasionale vlak presteer. Die hele Fichardtpark-familie wens Eddie alle sterkte toe vir die toer โ€” ons ondersteun jou met trots! ๐Ÿฆ #fichietrots #fichiealumni #voorkeurskool
111 0
9 hours ago
๐—™๐—œ๐—–๐—›๐—”๐—ฅ๐——๐—ง๐—ฃ๐—”๐—ฅ๐—ž ๐—ง๐—ฅ๐—ข๐—ง๐—ฆ ๐Ÿฉบ By Hoรซrskool Fichardtpark bly dit altyd besonders om te sien hoe ons oud-leerlinge hul drome nastreef en sukses behaal. Sewe van ons oud-Fichies wat tans medies studeer, het vandag bietjie saam gekuier en โ€™n welverdiende koffiebreuk geniet. Dit maak ons trots om te sien hoe hierdie jongmense steeds mekaar ondersteun terwyl hulle hard aan hul toekoms in die mediese veld werk. ๐— ๐—ฒ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ๐˜€๐—ฒ ๐˜€๐˜๐˜‚๐—ฑ๐—ฒ๐—ป๐˜๐—ฒ: ๐—ฉ๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ๐—ฑ๐—ฒ ๐—ท๐—ฎ๐—ฎ๐—ฟ: โ€ข Niรซl Arlow โ€ข Rashaan de Koker โ€ข Bennie Viljoen ๐——๐—ฒ๐—ฟ๐—ฑ๐—ฒ ๐—ท๐—ฎ๐—ฎ๐—ฟ: โ€ข Lannice du Plessis ๐—ง๐˜„๐—ฒ๐—ฒ๐—ฑ๐—ฒ ๐—ท๐—ฎ๐—ฎ๐—ฟ: โ€ข Frances Lerm ๐—˜๐—ฒ๐—ฟ๐˜€๐˜๐—ฒ ๐—ท๐—ฎ๐—ฎ๐—ฟ: โ€ข Christiaan Kotzรฉ โ€ข Melissa Beling Ons wens julle alle voorspoed toe met jul studies โ€” die Fichardtpark-familie is trots op julle! ๐Ÿ’™ #fichietrots #fichiealumni #akademieisprioriteit #voorkeurskool
98 2
1 day ago
๐—™๐—œ๐—–๐—›๐—”๐—ฅ๐——๐—ง๐—ฃ๐—”๐—ฅ๐—ž ๐—›๐—ข๐—ž๐—ž๐—œ๐—˜ ๐Ÿ‘ Baie dankie aan vida e caffรจ wat tydens ons baadjieseremonie die junior spelers wat amptelik by die eerstespan verwelkom is, bederf het met koffie en lekker eetgoed. Dit was โ€™n heerlike saamkuier vir die dogters en โ€™n spesiale manier om hierdie trotse mylpaal te vier. Ons is trots op julle harde werk, toewyding en passie vir Fichardtpark se hokkie! #fichietrots #fichiehokkie #fichiesport #voorkeurskool
107 0
1 day ago
๐—ก๐—˜๐—ง๐—•๐—”๐—Ÿ๐—จ๐—œ๐—ง๐—ฆ๐—Ÿ๐—”๐—˜: ๐—™๐—›๐—ฃ ๐—ฉ๐—ฆ ๐—˜๐—จ๐—ก๐—œ๐—–๐—˜ Baie geluk aan ons netbalspanne met hul puik uitslae teen Eunice High School gistermiddag. Ons is trots op julle! ๐Ÿ’™ #fichardtparksport #fichardtparknetbal #voorkeurskool
33 0
1 day ago
๐—™๐—œ๐—–๐—›๐—”๐—ฅ๐——๐—ง๐—ฃ๐—”๐—ฅ๐—ž ๐—ง๐—ฅ๐—ข๐—ง๐—ฆ ๐Ÿฆ By Hoรซrskool Fichardtpark is โ€™n baadjie meer as net deel van ons drag โ€” dit simboliseer trots, waardes, tradisie en verbondenheid. Met ons spesiale baadjieseremonie verwelkom ons elke nuwe personeellid amptelik as deel van die Fichie-familie. Deur die baadjie te ontvang, aanvaar hulle ook die voorreg en verantwoordelikheid om die Fichardtpark-gees en waardes met trots uit te leef. โ€œKyk gou wat doen โ€™n blazerโ€ฆโ€ ๐Ÿ˜‰ #fichietrots #fichiefamilie #fichiepersoneel #voorkeurskool
448 1
1 day ago
VCSV weekโœ๏ธ๐Ÿ’™ Kom geniet die GEES๐Ÿ˜‰ 27-31 Julie 2026 #fichardtparkhoรซrskool #heiligegees
254 0
1 day ago
๐—ก๐—˜๐—ง๐—•๐—”๐—Ÿ๐—•๐—˜๐—ฃ๐—”๐—Ÿ๐—œ๐—ก๐—š๐—ฆ: ๐—™๐—›๐—ฃ ๐—ฉ๐—ฆ ๐—˜๐—จ๐—ก๐—œ๐—–๐—˜ ๐Ÿ“ Anรฉ Retief-netbalbane (Hoรซrskool Fichardtpark) Baie sterkte aan ons onderskeie netbalspanne wat vanmiddag kragte meet teen Eunice High School. Ons staan trots agter julle! #fichardtparknetbal #voorkeurskool
28 0
2 days ago
๐—™๐—œ๐—–๐—›๐—œ๐—˜ ๐—›๐—ข๐—ž๐—ž๐—œ๐—˜ ๐Ÿ‘ Baie geluk aan ons o.14 B-seunshokkiespan met hul puik 3-1 oorwinning teen St. Andrews se o.14 C-seunshokkiespan. Julle harde werk maak ons trots! #fichietrots #fichiehokkie #fichiesport #voorkeurskool
57 0
2 days ago
๐—›๐—˜๐— ๐—˜๐—Ÿ๐—ฉ๐—”๐—”๐—ฅ๐—ง โ€œIn die huis van my Vader is daar baie woonplek. As dit nie so was nie, sou Ek nie vir julle gesรช het Ek gaan om vir julle plek gereed te maak nie.โ€ โ€“ Johannes 14:2 Hemelvaart is โ€™n besondere dag vir Hoรซrskool Fichardtpark en daarom was dit gepas om ons dag met โ€™n kragtige boodskap te begin wat ons herinner aan die waarde en betekenis van hierdie dag. Baie dankie aan pastoor Christo Fourie wat vandag vir ons โ€™n inspirerende boodskap kom deel het. Ons waardeer u tyd en die wyse waarop u ons Fichies bemoedig en geรฏnspireer het.
71 0
2 days ago