Helgaard Steyn-pryse

@helgaardsteynpryse

Die Helgaard Steyn-toekenning is ’n toekenning wat aan kunstenaars gemaak word en is die grootste private prys vir kunste in Suid-Afrika.
Followers
84
Following
50
Account Insight
Score
15.79%
Index
Health Rate
%
Users Ratio
2:1
Weeks posts
Die kortlys vir die jaarlikse Helgaard Steyn-pryse is bekend – vanjaar word dié eerbewys toegeken vir prestasies in skryfkuns. Die wenner word op 20 Oktober aangekondig. Die voorlopers, in alfabetiese volgorde volgens die skrywers se vanne is: Die dao van Daan van der Walt - Lodewyk G. du Plessis (Tafelberg, 2018) Spertyd - Elsa Joubert (Tafelberg, 2017) Uittogboek - Johan Myburg (Protea Boekhuis, 2017) Die derde spoel - SJ Naudé (Umuzi, 2017) 1795 - Dan Sleigh (Tafelberg, 2016) Lees meer by www.helgaardsteynpryse.co.za The shortlist for the annual Helgaard Steyn Awards has been announced. This year, the prize is for literature. The winner will be announced on 20 October. The five nominees, in alphabetical order according to their surnames, are: Lodewyk G. du Plessis for Die dao van Daan van der Walt (Tafelberg, 2018) Elsa Joubert for her autobiography Spertyd (Tafelberg, 2017) Johan Myburg for his anthology Uittogboek (Protea Boekhuis, 2017) SJ Naudé for Die derde spoel (Umuzi, 2017) Dan Sleigh for his historical novel 1795 (Tafelberg, 2016) Read more at www.helgaardsteynpryse.co.za #HelgaardSteynPryse #HelgaardSteynAwards
5 0
5 years ago