'n GROOT GELUK aan die familie by @atterburytheatre met julle 15de verjaarsdag! ๐ฅ๐๐ผ๐ธ๐
Julle is nie net ten gunste van die kunste nie, maar van elkeen wat al die #GROOTvoorreg gehad het om 'n sitplek in te neem wat 'n onvergeetlike vertoning en herinnering ontsluit het! ๐ฅ๐ญ
DANKIE vir julle dienende harte wat sorg vir die volhoubaarheid van die uitvoerende kunste, en dat julle ons daagliks die geleentheid en platform gun om vreugde te vind en geseรซn te word deur 'n kunstenaar se talent! ๐โค๏ธ
Wat 'n voorreg om mediavennote van so 'n formidabele en Ewige span en produksie te wees! ๐น๐ญ๐
Op die volgende 15! Gaan GROOT! ๐ฅณ
Ouma het kom kuier!
Die ikoniese Margit Meyer-Rรถdenbeck het vir Francois en Anelma op #Route326 meer kom vertel van 'Ouma en die Ou Koeie' wat nou op verskeie verhoรซ te sien is ๐
Margit, jy is goed vir die 'adrenalien klier'!
#gaanGROOT #jouGROOTstefm
๐ดโโ๏ธโฐ ๐๐๐๐๐๐ ๐ข๐ง๐ฌ๐ค๐ซ๐ฒ๐ฐ๐ข๐ง๐ ๐ฌ ๐ฌ๐ฅ๐ฎ๐ข๐ญ middernag!
Moenie die adrenalien-belaaide ๐๐๐๐๐ ๐๐ซ๐๐ฉ ๐จ๐ฉ ๐๐ ๐๐๐ข ๐๐๐๐ by Die Bosveld Venue in Montana misloop nie! ๐ฅ
Kies tussen ๐๐๐ค๐ฆ, ๐๐๐ค๐ฆ, ๐๐๐ค๐ฆ of vat die groot uitdaging aan met die ๐๐๐ค๐ฆ 'gravel'-roete. ๐ช๐ตโโ๏ธ
๐ Skryf NOU in: /events/83395-groot-trap-offroad
๐ Met trots geborg deur Van Heerden Apteek.
#jouGROOTsteFm #gaanGROOT #GROOTtrap @diebosveld@vanheerdenapteek
๐ฃNog net EEN week dan is dit tyd vir die GROOT GEEweek! ๐ฅ๐
ten bate van DRIE organisasies! โฅ๐
@eleos_sa , @hannacharityofficial en @saai_org !
Neem deel, en kom wees saam met ons, die lig, die sout en so ook iemand se behoud!
Vir meer inligting besoek grootfm.co.za.
#gaanGROOT #jouGROOTstefm #GROOTverskil
Sรณ lyk hierdie week se nr 1 tot 10 op โจ๐ซ๐๐ ๐ฎ๐๐๐๐๐ ๐ป๐๐ 10โจ, elke Sondag tussen 17h00 & 18h00. ๐๐ถ
#GaanGROOT #jouGROOTstefm #Gospel #Top10
๐ด๐ฅ ๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐ ๐ฏ๐จ๐จ๐ซ ๐๐ข๐ #๐๐๐๐๐๐ญ๐ซ๐๐ฉ!
Maak reg vir adrenalien by ๐ซ๐๐ ๐ฎ๐น๐ถ๐ถ๐ป ๐ป๐๐๐ ๐๐ 23 ๐ด๐๐ 2026 by Die Bosveld Venue in Montana! ๐ช๐ตโโ๏ธ
Met ๐๐๐ค๐ฆ, ๐๐๐ค๐ฆ, ๐๐๐ค๐ฆ en selfs โn ๐๐๐ค๐ฆ 'gravel'-uitdaging, is daar iets vir elkeen. ๐ตโโ๏ธ๐ช
๐ Skryf nou in: /events/83395-groot-trap-offroad
Met trots geborg deur Van Heerden Apteek. ๐
#jouGROOTsteFm #gaanGROOT #GROOTtrap @diebosveld@vanheerdenapteek
Jou ๐๐ฐ๐ฎ๐ฎ๐ฆ๐ณ 1 op die ๐ฎ๐น๐ถ๐ถ๐ป 20 Chris Steyn - Ek Kom Jou Haal. ๐ถ
Die #GROOT20 word met TROTS geborg deur Plant Paradise Garden Centre!
Skakel in elke Saterdag saam Jacques Erasmus tussen 09:00 en 11:00 vir 20 van jou GROOTste Afrikaanse liedjies. ๐ป๐๏ธ
#GaanGROOT #jouGROOTstefm #Musiek #GROOT20
Christia Visser het vanmiddag op #Route326 vir Francois en Anelma kom vertel van haar heel eerste digitale digbundel "Vir Weer" wat vandag vrygestel is op alle digitale platforms!
'Vir Wรฉรฉr' kuier met JOU sien ons baie uit โก
#gaanGROOT #jouGROOTstefm
@zaan_sonnekus het by @anneliebouwer kom kuier op #MIRRAG om te gesels oor sy en @tascheburger se nuwe enkelsnit, โDOODโ!๐ถโจ
โDOODโ is ook die eerste afrikaanse โROCKโ liedjie wat nommer 1 op die charts bereik het!๐
#gaanGROOT #JouGROOTstefm #nuwemusiek
HTS John Vorster maak ons harte warm op hierdie koel Vrydagoggend met hulle #GROOTgee ten bate van Wollies en Louis Botha Kinderhuis!!
Dankie JV's vir julle bydrae tot ons GEEmeenskap! ๐ซถโจ๏ธ
#gaanGROOT #jouGROOTstefm #GROOTverskil