POTBROOD! Dit is Klein Vrydag (en skoolvakansie) so steek ’n vuurtjie aan en kom ons braai. Dié maklike Mieliebrood gebruik net 3 langlewe bestanddele: ’n sakkie bruismeel, ‘n blik geroomde mielies en ’n blik ingedampte melk vir die beslag. Die kaas en tiemie is optioneel, maar o so lekker! Onthou om jou nr.3-platboompot te voorverhit oor die kole, dit help die broodjie vinniger bak.
Kry die “pittige” resep vir die kole in Weg! Ry & Sleep #69. Vir die volle resep, loer aanlyn by werk.24.com/web-etikette/weg-tydskrif.
Resepte deur Johané Neilson @johanealet
📸 Ed O’Riley @edoriley@wegrysleep@koofoodsa #komonsbraai
Capturing the magic behind the petals ✨ Behind the scenes with uBlom flowers — where every stem tells a story and every shoot is a fresh bloom of inspiration. 🌷🎬
Sign up by Monday to secure next week’s deliveries of our beautiful blooms. Don’t miss out on the petals you’ll love. 🌿💌
#uBlomFlowers #BehindTheScenes #FlowerLove #Blooms #FloralPhotography #WeddingFlorals #StudioLife #NewWeekNewBlooms