#GROOTkombuis | Tanya de Vente-Bijker maak vir ons 'n, βWatertand hoendersop'!π§βπ³
π Vir volledige resep en #GROOTkombuis video, besoek ons #Youtube-kanaal π #linkinbioπ
Wat het jy nodig?
π 1 heel goeie kwaliteit hoender
π 2-3 uie (ongeskil, gewas, sny in kwarte)
π 6 stingels seldery
π 6 wortels, gewas
π Paar knoffelstukkies (opsioneel maar gesond)
π Stukkie gemmer (opsioneel)
π 1 eetlepel apple cider vinegar
π 4 eetlepel odourless coconut olie
π 2 eetlepels sout.
π 500ml tot 1 liter goeie kwaliteit broth
π 4 tot 6 koppies water (tot die pot vol genoeg is)
En dan ook nog:
π 6 wortels (gewas, geskil, dun gesny)
π 1 koppie baby peas
Metode:
1. Plaas die eerste 9 bestanddele in 'n groot soppot. Vul met water, sit die deksel op en bring tot kookpunt. Sodra dit kook, draai die hitte af en laat dit sag prut vir 8 uur. Voeg meer water by gedurende die dag soos nodig.
Ek maak dit in my drukkoker β vir 60 minute.
2. Gebruik 2 groot lepels om die hele hoender versigtig uit die pot te lig. Plaas dit in 'n groot bak en sit eenkant neer. (ek gebruik sommer vergiettes en dan dreineer ek dit in βn ander bak in)
3. Syg die aftreksel in 'n ander bak en gooi dit dan terug in die pot. Gooi die gaar groente weg (hulle voedingswaarde is nou in die aftreksel β dis nou die wortels, die seldery, die knoffel en die gemmer).
4. Verwyder die hoendervleis van die bene en sit die vleis terug in die soppot. Shred die hoender. Ek sal vir jou video stuur hoe om maklik te shred. Gooi die bene weg (hulle voeding is ook in die aftreksel, of hou dit vir wanneer jy broth maak.)
5. Voeg meer water by die pot (4-6 koppies) en voeg die gesnyde wortels by. Bring dit tot prut.
6. Wanneer die wortels amper sag is, voeg die bevrore ertjies by en prut nog 2 minute.
#DieGROOTOntbyt #kykNET #kitchen
πΊ: Weeksdae 06:00 β 08:00 op kykNET, DStv kanaal 144.
Sanger en akteur @christia_visser het 'n nuwe projek aangepak en haar eerste digitale digbundel, 'Vir Weer' onlangs vrygestel. Sy kuier #OpiGeelBank om ons meer hieroor te vertel. πΆ π
π Besoek ons #YouTube-kanaal vir die volledige gesprek π #linkinbioπ
#DieGROOTOntbyt #kykNET #GROOTtalent #DGO @pierrebreytenb@jennifer.myburgh
πΊ: Weeksdae 06:00 β 08:00 op kykNET, DSTV kanaal 144.
Die nuweling in die musiekbedryf Franco kuier #OpiGeelBank. Ons leer hom ken en vind uit oor sy nuwe musiek.πΆβ¨
π Besoek ons #YouTube-kanaal vir die volledige gesprek π #linkinbioπ
#DieGROOTOntbyt #kykNET #GROOTtalent #DGO @pierrebreytenb@jennifer.myburgh
πΊ: Weeksdae 06:00 β 08:00 op kykNET, DSTV kanaal 144.
π¨ πππ ππ πππ ππππππ ππππ ππ ππ ππ πππππ ! ποΈβ¨
Droom jy daarvan om βn nuusleser te word?
βDie GROOT Ontbyt Jong Nuusleser 2026β soek jong talent ππ π£πππ« ππ§ π£π¨π§π ππ«! π
Neem βn 1-minuut video op waar jy βn nuusbulletin aanbied ! π€πΊ
Gaan kyk op Die GROOT Ontbyt se Facebook-blad vir al die besonderhede.
β° πππππππππππ πππππ ππππππ, ππ πππ ππ ππ:ππ!
ππππ ππππ! π https://www.grootfm.co.za/die-groot-ontbyt-jong.../
Volledige bepalings en voorwaardes beskikbaar op grootfm.co.za.
In samewerking met Maroela Media en met trots geborg deur PNA β Kleur jou wΓͺreld. π
#DGO #DieGROOTOntbyt #JongNuusleser @maroela_media@pnacolouryourworld
Mag jou vooruitsig altyd groter wees as jou pyn. Sodat jy, soos Hy, verby dit kan kyk, bloot oor die GROOTHEID van dit wat op jou wag. Die oorwinning wat agter die pyn lΓͺ.
"...omdat Hy die vreugde wat vir Hom voorgelΓͺ het, verduur het, het Hy die kruis verdra en die skande verag, en sit nou aan die regterhand van die troon van God." - HebreΓ«rs 12:2.
GeseΓ«nde Hemelvaart!
Die sanger en akteur @marleevandermerwe kuier #OpiGeelBank om oor haar nuwe enkelsnit, βVuurpylβ te gesels.πΆβ¨
π Besoek ons #YouTube-kanaal vir die volledige gesprek π #linkinbioβοΈ
#DieGROOTOntbyt #kykNET #GROOTtalent #DGO @pierrebreytenb@jennifer.myburgh
πΊ: Weeksdae 06:00 β 08:00 op kykNET, DSTV kanaal 144.
πππ ππππ! π Die organisasie @custodians.sa het ten doel om die belange van Suid-Afrikaanse professionele jagters en jagbedrywe te verteenwoordig, terwyl dit terselfdertyd verantwoordelike bewaring van die land se natuurlike hulpbronne bevorder.
Die Hoof Uitvoerende Beampte en die Vise-Voorsitter van die Custodians, Andri Kitshoff-Botha en WJ Theron kuier #OpiGeelBank om te gesels oor bewaring deur jag in Suid-Afrika.
π Besoek ons #YouTube-kanaal vir die volledige gesprek π #linkinbioβοΈ
#DieGROOTOntbyt #kykNET #GROOTgesprek #DGO @pierrebreytenb@jennifer.myburgh
πΊ: Weeksdae 06:00 β 08:00 op kykNET, DSTV kanaal 144.