Blyde Smit

@blydesmit

Just a kid in a grown-up’s body trying to play and tell stories for a living. Guided by Divine Grace. 📸: @by_blyde
Followers
28.1k
Following
2,885
Account Insight
Score
58.67%
Index
Health Rate
%
Users Ratio
10:1
Weeks posts
Vandag verjaar ‘n baie spesiale vriendin van my @stefanie.pohl Vier jaar se vriendskap opgesom in 20 foto’s: van saam travel, tot 3 van ons gunsteling international acts saam te kyk, tot saam gaan stap, boeremark, en dress-up parties, en natuurlik al die spieël selfies. Ek wens ek kon nog meer foto’s van ons deel. Dankie vir 4 jaar se liefde, ondersteuning, en omgee. Ek lag so lekker saam jou. Jy is ‘n hartsmens en jy maak die lewe bietjie makliker. Al my liefde x
0 3
1 day ago
🌞
0 10
2 days ago
Here’s a random bunch of photos from February because I somehow kept putting it off. Partly due to being busy and partly due to my overthinking. In no particular order: I frolicked in a field with a friend, went to a summit with a great view, hiked with another friend, had Catrick on my shoulders, played DnD (yes, I’m a nerd but I’m also a level 5 bard with a dragon), went to a lumineers show, did a few amazing shoots, and got to chill in my second home away from home.
0 8
5 days ago
Daar was die afgelope ruk groot veranderinge in die lewe van die aktrise wat ons leer ken het as Gabby in ‘7de Laan’. Lees die storie op huisgenoot.com. ✏️: @engel_hoffman 📸: Verskaf #nuwehoofstuk #liefde #veranderinge #7delaan #hgbekendes
401 14
25 days ago
Girlhood. A thousand quiet understandings.
0 5
1 month ago
From baby fluff to certified menace. 6 months old now and still a repeat offender.
0 2
1 month ago
This is what full days look like lately. Slowly building a life I don’t need a vacation from.
308 17
3 months ago
Vanaand is die laaste episode van “Ek, Hy, en Jy” 20h00 op KykNet. Moenie dit misloop nie. Ek hoop julle geniet die reeks so baie soos ons geniet het om dit te skiet.
245 32
4 months ago
In die slotepisode van #EkHyEnJy daag Nicolaas onverwags op en Soefie is onder baie druk om ’n keuse te maak. 👀 SKAKEL IN of stroom die episode regstreeks op #DStvStream!
715 14
4 months ago
Vonke spat tussen Jakes en Soefie wanneer hulle mekaar raakloop op ’n toe-oogafspraak en Katrien kry ’n onverwagse verrassing. 👀 SKAKEL IN vir #EkHyEnJy of stroom die episode regstreeks op #DStvStream!
979 4
4 months ago
EK, HY EN JY * ep 2 * more 6 Jan * 20:00 kykNET #hartsverhaal #sonveltmedia #kyknet #ekhyenjy
190 3
4 months ago
So baie om voor dankbaar te wees.
0 5
4 months ago