Eerste moedersdag! Eerste keer wat ek die geleentheid het om te post oor jou wat ‘n mamma is!
Wat ‘n vooreg om te kan beleef watse uitstekende ma jy is my meisiekind❤️. Van dag een af! Dit het net ge-“click”! So mooi.
Deur al die pyn en die twyfel en trane deur, sit jy altyd vir Elian eerste. En ek kan sien hoe lief hy is vir jou.
Jy is die perfekste mamma en vrou vir ons gesin❤️. Ek het inderdaad met my gat in die botter geval😅😂
Happy mothersday my meisiekind❤️
Elian Adriaan Stander 💙
Ons groot seuntjie is op 14 Januarie 2026 gebore.
Wat ‘n groot voorreg om so groot liefde in ons arms vas te hou.
Our sweet sunshine. A bright shining light. A reflection of divine grace.
Sy aankoms was nie wat ons verwag het nie, met ‘n nood keiser, gevolg deur sy eerste aand in die NICU. In alles was en is Jesus se teenwoordigheid tasbaar.
God is gracious 💙
📷: @psalmandcedarlifestyle@iammrshorn 💛
Die is my pragtige vrou…
Vandag is haar verjaarsdag…
Mag die jaar wat voorlê vir jou vol nuwe seëninge wees. Mag jy groei en floreer. Mag die Here jou paaie gelyk maak, en mag jy aanhou ‘n lig wees vir almal om jou.
Ek is so lief vir jou my meisiekind❤️
Met jou volgende verjaarsdag is jy mamma😘
Een volle jaar! Ek kan nie glo dit is een volle jaar nie.
In een van die mees challenging jare van ons lewens het die Here ons so baie geseën. En hy het nognie ophou ons bederf nie.
My liefde, ek is so dankbaar vir jou by my sy. Dankie vir jou liefde, geduld en ondersteuning. Ek sou dit nie sonder jou kon doen nie.
Op ons eerste huweliks herdenking my Meisiekind❤️
My Meisiekind
My vrou
Baie geluk met jou verjaarsdag! Ek voel so bevooreg om my lewe met jou te deel. Saam met dit kom soveel plesiere, soos om jou verjaarsdag saam jou te vier.
Jy is so sterk, jy is so real en so groot inspirasie! Ek kon nie vir ‘n beter sielsmaat gevra het nie.
Hierdie jaar was vol “ups and downs”, maar ek kon sien hoe dit jou gevorm het en hoeveel jy gegroei het.
Ek bid dat die volgende jaar vol nuwe blessings en seëninge gaan wees.
Dankie
Ek is baie lief vir jou❤️
Arra
Here’s the first snippet from Sage & Hazel of our blessed, magical, dreamy, joy filled, miracle day 🤍
The favour He showered over us is like nothing we could ever have dreamed.
Please brace yourself for wedding content. Some gushing over miracles in posts to come and general explosions of absolute joy.
These photos: @sageandhazelphotography
Venue: @mooiplaas_venue
Flowers: @allflowersmbay
Dresses & Suits: @vileste_couture
Makeup: @makeupandhair_x_lara
Hair: @jeanine_nudo_hairlab
Audio & DJ: @audiosyprod
A mini honeymoon at @nkomazi_gamereserve was exactly what we needed to unwind and take in all the joy 🥹♥️
Nkomazi is perfection tot op die kleinste detail. Die kos is hemels, die staff is amazing, die rangers maak seker jy sien die mooiste van die mooi - ons lysie was lank, van die leeus tot die olifante en luiperde; ons kon alles sien - ongelooflik! Het ek gesê die kos is incredible? Dis iets wat jy tenminste een keer in jou lewe moet ervaar!
Ek dink nie ons was al ooit in ons lewens so rustig nie, ons het die geleentheid gehad om semtimenteel te wees en ‘n foto te neem presies waar ons verloof geraak het, en dit is priceless! Dankie oom @andrieknipe1975 en tannie @elmienknipe vir die groot geskenk ♥️
Die Here het vir ons meer gegee as wat ons kon droom of imagine in die pad tot hier, van die wedding planning tot ons honeymoon, Hy het alle verwagtinge oortref deur die amazing mense in ons lewens ♥️
Nogsteeds op ‘n wolkie 🥹♥️