LOCATION SCOUT
Opsoek na soortgelyke plaashuis vir #featurefilminproduction.
Vereistes:
1. Moet in #gauteng of die omliggende omgewing wees.
2. Moet daardie spesifieke "afgeleefde gevoel" hê.
3. Berge of vallei in die agtergrond is ‘n moet.
4. Geskikte huis wees om te verfilm.
Stuur asb 'n DM of lewer kommentaar as jy van 'n geskikte ligging weet.
#internationalfeaturefilm #directingbig #filmrights
#Sovelt Media