โn Bietjie van April ๐ค
1. Umhlanga Promanade
2. Sonsak by die Vaal Rivier
3. Milo ๐ฅน
4. Die barbers was aan die byt ๐ฃ
5. Niks lekkerder as laataand koffie op die stoep nie โ๏ธ
6. Dis die plaas lewe I guess ๐ฆ
7. Twee stunning troues afgeneem @kiff_moments ๐ธ
8. Red Cappuccinos is die enigste ding wat my deur die maand gebring het โ๏ธ
9. Charlie ๐
10. Fanuc ๐โ๐ฆบ
11. Een van favorite nail sets tot dusvรชr ๐ ๐ผ
12. @beautybytakealot@glootenergy
13. Die mooiste bederf @xnnemi_11 ๐ฅฐ
14. โn Mandatory stop in Harrismith ๐
15. Sushi dates in Umhlanga ๐
16. Die lekkerste last minute midweek getaway ๐ค
17. My heel eerste shad ๐ฃ
18. Wedding Planner orders ๐ฅน @kiff_moments
19. Die mooiste sonsakke by die huis ๐